March 2018 Blog Posts (5)

Die Tweede opname van ons Facebook Live sessie.

Hallo Ouens,

Jammer oor die netwerk wat ons in die steek gelaat het; maar ek heg gou die tweede opname van vanaand se sessie aan:

Added by Igno van Niekerk on March 27, 2018 at 8:25pm — 1 Comment

FotoFUNatix uitdaging 26 Maart: Iets om vandag af te neem

Added by Igno van Niekerk on March 26, 2018 at 5:00am — No Comments

Vir die van julle wat gisteraand se Facebook Live sessie misgeloop het...

Maak gerus net seker dat die klank op jou rekenaar aangeskakel is. Indien jy niks hoor nie, kyk ook dat die klank "icon" op die video nie afgeskakel is nie.

Added by Igno van Niekerk on March 21, 2018 at 9:00am — 2 Comments

FotoFUNatix uitdaging 21 Maart: Iets om vandag af te neem

Added by Igno van Niekerk on March 21, 2018 at 8:51am — No Comments

Dankie

Baie dankie aan almal vir jul kommentare op my fotos, veral aan Hennie wat nie net sy mening gee nie maar ook verduidelik hoe om die foto te verbeter, ek waardeer dit en glo my fotos het in die tyd wat ek by fotoskool is verbeter.

Ook dankie aan Igno oor sy video gisteraand, dit sal oor en oor gekyk word.

Willie Dreyer

Added by Willie Dreyer on March 21, 2018 at 6:28am — No Comments

Monthly Archives

2018

2017

2016

2015

2014

2013

2012

2011

2010

2009

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html