April 2010 Blog Posts (3)

Los gedagte oor fotografie...

So oor die langnaweek het ek weer David DuChemin se boeke Visionmongers en Outside the Frame gelees. En daar noem hy dit toe weer...

Hoeveel keer eindig mens met 'n pap battery, sonder 'n driepoot of selfs sonder 'n kamera voor 'n ongelooflike oomblik.

En dan wil jy jouself skop.

Maar jy doen dit nie.

Totdat dit weer gebeur.

Oor 'n vorige langnaweek hoor ek dat 'n kollega in die Oos Vrystaat… Continue

Added by Igno van Niekerk on April 27, 2010 at 8:11pm — No Comments

Kleur en lig - 2 groot vriende om stories mee te vertel

Nou ja, ten spyte van alles bly kleuterskole die plekke wat mens dikwels die meeste met kreatiwiteit vereenselwig. En ek dink 'n groot deel daarvan kom van die kommervrye spel met kleurkryte, kleurklei en kleurkwaste. Kleur trek aandag. Nie net as snaakse politici daaroor praat nie, maar ook in ons dag-tot-dag lewensavontuur.

Nou as mens met jou foto's 'n storie wil vertel het jy tog die luisteraar/leser of…

Continue

Added by Igno van Niekerk on April 13, 2010 at 10:31pm — No Comments

Foto's wat stories vertel... 'n Voorbeeld met troufoto's

Ek glo dat elke foto 'n storie vertel. En die fotograaf gebruik lig, komposisie en visie om die storie te vertel. Elke fotograaf het 'n unieke styl. Hoofsaaklik omdat elke mens 'n unieke visie het. Nou voordat ek te filosofies raak wil ek sommer 'n paar gedagtes in julle midde laat. Ek gebruik troufoto's van 'n wonderlike bruidspaar wat ek die langnaweek geneem het.

Sal graag wil hoor of julle met die beginsels saamstem wat ek deel.

Die eerste gedagte wat ek wil deel is dat die…

Continue

Added by Igno van Niekerk on April 12, 2010 at 8:45pm — No Comments

Monthly Archives

2017

2016

2015

2014

2013

2012

2011

2010

2009

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html