April 2013 Blog Posts (6)

second hand camera

"looking for good second hand camera. Please let me know if anyone can help"

Added by Mia Louw on April 28, 2013 at 8:40pm — 2 Comments

Kamera vir Europa Vakansie

Ons het 'n Nikon D3100 kamera.  Ons gaan in die Junie/Julie skoolvakansie Europa toe, en 'n kamera-sak/lense en bagasie gaan 'n probleem wees.  Ek wil liewer vir ons 'n klein kameratjie aanskaf om sommer in my denim se sak te dra, maar nog steeds mooi foto's neem van goeie kwaliteit.

Ek het tans die volgende aanbevelings: Fuji Finepix F700 EXR 16mp;  Canon powershot SX240 12mp; Nicon coolpix S4300 16mp.

Ek sou graag wou weet of daar ander aanbevelings is en/of watter een van…

Continue

Added by Karien Booysen on April 25, 2013 at 4:16pm — 8 Comments

Hoe om verskillende tipes Panorama fotos te neem en digitaal te verwerk

Hoe om verskillende tipes Panorama fotos te neem en digitaal te verwerk

Ek skryf hierdie handleiding vir diegene wat wil om te leer hoe om panorama fotos te neem met 'n digitale kompakte, brug of…

Continue

Added by Lientjie Beyer on April 25, 2013 at 3:32pm — 3 Comments

Spiraalsprokie Temafoto's : Die inskrywings....

Hallo Almal,

Kom ons loer bietjie na die lekker kreatiewe inskrywings vir ons spiraalsprokie temafoto kompetisie. Weer eens was daar iets van alles wat die fotoskolers se kreatiwiteit sommer lekker uitbeeld.

Loer gerus of daar iemand is wie se foto ons uitgelaat het, voordat ons begin beoordeel (so asseblief voor Maandagaand).

Laat ook gerus van julle hoor met julle kommentaar oor die foto's!

Indien iemand meer as een foto ingeskryf het, het ons net die eerste ene…

Continue

Added by Igno van Niekerk on April 21, 2013 at 5:30pm — 5 Comments

Adobe Lightroom 5 Beta weergawe is nou gratis beskikbaar

Hi almal,

Die wat graag wil rondspeel en meer leer van Adobe se Lightroom produk kan nou die BETA weergawe 5 aflaai van hulle webwerf.   Kliek gerus op Adobe Lightroom 5 Beta en laai dit af met jou Adobe ID (gratis as jy nog nie een het nie).

Onthou 'n BETA weergawe het maar foutjies hier en daar wat nog uitgestryk word.

Die weergawe het 'n paar nuwe stukkies gereedskap - kyk gerus na…

Continue

Added by Conrad on April 16, 2013 at 7:15am — No Comments

Lekker speel met verstellings

Hi almal,



Gaan loer gerus in op http://www.canonoutsideofauto.ca/



Dit is nie net vir Canon gebruikers nie, almal kan sommer sien hoe die interaksie tussen sluiterspoed, apertuur en iso werk op die virtuele kamera.



Trek net die verskillende "sliders" rond en kyk na jou meterlesing en eindresultaat. Sodra 'n beginner fotograaf die interaksie tussen hierdie 3 verstellings verstaan sit dit hom/haar sommer in 'n heel… Continue

Added by Conrad on April 15, 2013 at 8:18pm — 3 Comments

Monthly Archives

2017

2016

2015

2014

2013

2012

2011

2010

2009

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html