May 2010 Blog Posts (2)

Herfsbaljaar: Kompetisie Terugvoer -

Elke keer as ek foto's moet beoordeel, besef ek hoe ongelooflik kreatief mense is, en dat mens eintlik nie foto's moet beoordeel nie, maar eerder moet waardeer.

Die verskeidenheid foto's wat mense instuur is verstommend.



Kom ons loer net na 'n paar van die interpretasies:



Hier is Liezl Smit se foto - sommer 'n heerlike oomblik wat vasgevang is tussen die blare...…





Continue

Added by Igno van Niekerk on May 23, 2010 at 10:10pm — No Comments

Hoekom neem ons foto's?

Elkeen neem seker foto's vir redes van hulle eie, maar ek dink fotografie gee ons die geleentheid om 'n klomp dinge te doen, ons kan ons kreatiwiteit uitleef, ons herinneringe vasvang, en ons vaardighede verbeter. Seker baie ander dinge ook, maar dis waaraan ek in kort kan dink.



Tog, daar is meer - daar is die mense wat mens ontmoet wat ook in fotografie belangstel, want wie wil nie graag mense ontmoet wat… Continue

Added by Igno van Niekerk on May 6, 2010 at 10:07pm — No Comments

Monthly Archives

2017

2016

2015

2014

2013

2012

2011

2010

2009

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html