May 2013 Blog Posts (25)

Videokommentaar - Eenvoud en egalige beligting

Added by Igno van Niekerk on May 31, 2013 at 5:53am — No Comments

Troufotograwe

Hallo almal,

Ek lees vanoggend hierdie baie insiggewende artikel, wat deur 'n professionele troufotograaf geskryf is. Stof tot nadenke vir die bruidspaar, gasfotograwe en offisiele fotograaf. Geniet dit. http://petapixel.com/2013/05/15/guest-photographers-or-why-you-should-have-an-unplugged-wedding/ 

Added by Henriette Visser on May 29, 2013 at 11:12am — No Comments

2DE SKOPPAN WERKSWINKEL - 35KM BUITE BFN.

Added by Lientjie Beyer on May 27, 2013 at 2:16pm — No Comments

Nog videokommentaar - Vertel meer met minder...

Hallo Fotoskolers,

Ek deel graag kommetaar oor nog 'n paar foto's. Onthou gerus dat die doel van die kommentaar is nie om fotograwe se moed te breek nie, eerder om wenke te gee en jou te help groei in jou fotografie.

Lewer ook gerus jou kommentaar en maak jou voorstelle by die comments onder aan hierdie…

Continue

Added by Igno van Niekerk on May 24, 2013 at 7:03am — No Comments

Photoshop Elements kursus

Added by Hennie Cronjé on May 23, 2013 at 6:12pm — No Comments

Geforseerde Visuele Perspektief - Wat is dit? Hoe doen ons dit?Glo my dis baie pret!

Geforseerde Visuele Perspektief - Wat is dit? Hoe doen ons dit? Glo my dis baie pret!

Hierdie vorm van fotografie word gebruik wanneer die fotograaf diepte perspektief  gebruik en die kamera en onderwerpe so opstel dat dit in ‘n foto grooter, kleiner, smaller nader of verder vertoon as wat hulle werklik is. Dit is in werklikheid net manipulasie…

Continue

Added by Lientjie Beyer on May 20, 2013 at 10:00pm — 1 Comment

Kom ons kyk hoe werk video-wenke

Hallo Fotoskool,

Ek probeer bietjie iets nuuts. Ons het nie almal altyd tyd om te lees nie, en ek ondersoek nou die moontlikheid om 'n gereelde video-blog waar ons na so 5- 6 foto's kyk te maak. Hierdie is ons eerste ene, en ek sal baie graag julle terugvoer wil hoor. Verskoon dat ek op twee plekke in die video verskyn...ek sorteer nog die tegnologie uit en dit was 'n laaaang dag! Ek sal veral graag van die fotograwe wil hoor…

Continue

Added by Igno van Niekerk on May 16, 2013 at 10:15pm — 8 Comments

Het jy dalk foto's van die vrouemonument?

Hallo Fotoskolers,

Ek het die volgende versoek ontvang. Omdat ek absoluut mal is oor geskiedenis gee ek graag die inligting deur.

Die Nasionale Vrouemonument in Bloemfontein vier in 2013 hul 100ste bestaansjaar. Die monument is simbool van die rol van vroue, versoening en hoop in Suid Afrika. Die Vrouemonument  nooi jou uit om jou fotos en stories van die monument, terrein en tema…

Continue

Added by Igno van Niekerk on May 15, 2013 at 6:00pm — No Comments

Hoe hou ek net een kleur in Photoshop...

Annelize het my gevra hoe mens kan maak om net een kleur in Photoshop te hou. Die res van die foto moet swart-en-wit gemaak wordDaar is verskillende metodes, maar een van die maklikstes is om 'n Swart-en-wit adjustment layer te maak, dan seker te maak jy kies swart as die voorgrondkleur. Kies dan 'n brush. Klik op die layer-mask wat saam met die adjustment layer deur Photoshop gemaak is. Verf. As jy foute maak, verf met wit oor die foute. En kaboems... dit werk.…

Continue

Added by Igno van Niekerk on May 15, 2013 at 5:30pm — No Comments

Loutjie - Pinnacle

Hello Loutjie. Ek gebruik al geruime tyd pinnacle. Het met 11 begin en nou het ek 15.Die program werk net goed in die begin en dan begin die program probleme gee sodat ek glad nie editing kan doen nie(lyk of daar amper iets soos 'n virusse is.) Soms gebeur dit dat hy hang. Huidig is die program onbruikbaar. My comp is 'n i 7 en 12 G ram. Sal so bly wees as jy my kan help, ek wil nie graag ander program gebruik.

Added by Elaine van Tonder on May 14, 2013 at 7:00pm — 2 Comments

Moenie CHEESE gebruik nie... of moet ons?

Waar in die wêreld het ons die eienaardige ding van “Say cheeze” geleer? Dis mos nou een manier om doodseker te maak dat die mense op jou foto’s onnatuurlik, en selfs ongemaklik voorkom. Een van die terreine waar mens die maklikste agterkom dat so ‘n opgestelde foto nie werk nie, is wanneer mens foto’s van kinders neem. Daardie aangeplakte glimlag, met oë wat soos die van ‘n vis ,glad nie saamglimlag nie werk net nie.

Wanneer…

Continue

Added by Igno van Niekerk on May 14, 2013 at 8:30am — No Comments

Nuutste korrespondensie

Hallo Fotoskolers!

Die winter kruip sommer vinnig nader en elke aand bring die donker sy jassie sommer vroeer, maar hy maak die knope darem ook eers later in die oggend oop. Ek hoop julle kry MOOI foto's van die herfskleure (of ander kleure vir die in Nederland, Kuwait en ander plekke), al is dit dan ook net met die kamera van waardering.

Nuwe…

Continue

Added by Igno van Niekerk on May 14, 2013 at 8:30am — 1 Comment

Pinnacle

Ek sukkel ongelooflik met my pinnacle HD ultimate collection version 15 program en dit is nie by my rekenaar maar program self waar sal ek hulp of advies kan kry. Hoop iemand sal my kan help! xxx

Added by Elaine van Tonder on May 12, 2013 at 9:00pm — 4 Comments

Adobe gaan nie Photoshop CS6 vervang nie en verskuif Photoshop gebruikers na 'n Internet subskripsiediens

Dis ongelukkig nie 'n April 1 grappie nie. Adobe se laaste weergawe van Photoshop is CS6 wat op die normale manier met 'n program op jou rekenaar geinstalleer is sal werk. Vir 'n geruime tyd probeer Adobe (net soos Microsoft) gebruikers na 'n subskripsiediens deur die Internet beweeg.

Wat dit in die praktyk beteken is dat jy nie met die program op die normale manier op jou rekenaar sal werk nie, maar slegs deur die…

Continue

Added by Charles Whitehead on May 7, 2013 at 8:30am — 4 Comments

Monthly Archives

2017

2016

2015

2014

2013

2012

2011

2010

2009

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html