May 2015 Blog Posts (6)

Fine Art Photography Shop

Hello, Alle Mede-Vrystaaters.

As deel van die Free State Arts Network se nuwe webtuiste, loots ons ook die eerste "online" kunste winkel net vir ons plaaslike talent - waar fotograwe, kunstenaars, "crafters" enige van hulle werke kan verkoop.  Daar is verskillende opsies beskikbaar.  As jy dalk 'n mooi landskap, stillewe of selfs meer "Fine Art" fotos het wat jy belangstel om te verkoop.  Stuur vir ons 'n email na info@freestatearts.co.za en dan stuur ons vir jou al die nodige…

Continue

Added by Liesel Wessels on May 27, 2015 at 10:00pm — 2 Comments

 Liewe Vriende Ek en Tina sal nie die week op FotoSkool wees nie, Ons liewe skoonsus is op Kuruman oorlede. Tina se man, die liewe Coenie neem ons na Kuruman. Julle gebede sal waardeer word. Sy en my…

 Liewe Vriende

Ek en Tina sal nie die week op FotoSkool wees nie, Ons liewe skoonsus is op Kuruman oorlede. Tina se man, die liewe Coenie neem ons na Kuruman. Julle gebede sal waardeer word. Sy en my broer was 61 jaar getroud, soos eie sussie vir ons gewees.  Groete Gerrie.

Continue

Added by Gerrie Lambrechts on May 25, 2015 at 10:21am — 16 Comments

Wat Fotografie vir my beteken...

Vir my is fotografie meer as net 'n "hobby". Dit gaan vir my oor die manier waarop ek dinge in die lewe raaksien. Fotografie is daar om my te help om al die mooi dinge in die lewe te onthou en om vir ander dit te kan wys... :)

Added by Chantelle on May 25, 2015 at 9:39am — 4 Comments

Buite shoot met volle beligting

Halo almal, ek doen more-oggend 'n shoot met beligting(4X-ligte) en rookmasjien buite, ook 4X "street/hip-hop-dansers" en amazing balerina in tutu en kitaarspeler, kom join gerus met jou kamera as jy wil, net stasie se kant toe van die Snowflake af in Potch, 06:30 tot 07:15.

Added by Johann du Toit on May 23, 2015 at 8:38pm — 4 Comments

Hennie en Josef se boek

More fotoskool vriende,

Ek het so n week terug Hennie en Josef se boek in CD formaat aan gekoop. Ek is nou so halfpad met hom en ek moet se dis insigewend en die detail en formaat van elke hoofstuk is puik.

Of jy nou n beginner of Pro is ek dink jy sal baat vind hierby. Nog n ding waarvan ek hou is die feit dat dit nie n boek is wat jy net een maal sal lees en dan weg sal sit nie, nee jy kan hom altyd beiderhand hou vir na slaan werk.

Omdat alle…

Continue

Added by Deon on May 22, 2015 at 8:02am — No Comments

Nuutste Korrespondensie

Hallo Fotoskolers!

Hoop dat dit by elkeen van julle nog goed gaan! Ek glo ook dat hierdie herfstyd vir elkeen van julle vol verassings, kleur en sagte lig is!

Voorstelle:

Fotoskool is lekker besig, daar is heerlike gesprekke en pragtige foto's, en selfs dan en wan 'n heerlike meningsverskil. Ons wil egter tred hou met die dinge wat julle geniet, so, indien daar enige voorstelle van julle…

Continue

Added by Igno van Niekerk on May 13, 2015 at 6:46pm — 11 Comments

Monthly Archives

2017

2016

2015

2014

2013

2012

2011

2010

2009

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html