June 2010 Blog Posts (1)

Die belangrikheid van die agtergrond

Een van die belangrikste elemente van 'n foto is die AGTERGROND. Daar is verskeie redes waarom die agtergrond jou foto kan maak of breek.

Dink gerus oor die volgende:

1) Wanneer jy 'n mens afneem (portret), kan die agtergrond bydrae om meer oor die persoon te deel. 'n Onderwyser wat bv voor die bord staan, of 'n plaaswerker by implemente.

2) 'n Deurmekaar/onnodige agtergrond kan verbloem word deur effektiewe gebruik van diepte van veld. As dit nie effektief…

Continue

Added by Igno van Niekerk on June 23, 2010 at 7:41pm — No Comments

Monthly Archives

2017

2016

2015

2014

2013

2012

2011

2010

2009

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html