June 2012 Blog Posts (13)

Total Production of NIKKOR Lenses for Nikon Interchangeable Lens Cameras Reaches Seventy Million

Nikon Reaches 70 Million Lenses

Total Production of NIKKOR Lenses for Nikon Interchangeable Lens Cameras Reaches Seventy Million

Total Production of NIKKOR Lenses for Nikon Interchangeable Lens Cameras Reaches Seventy Million Johannesburg, South Africa, 14 June 2012 – Nikon today announced that total production of NIKKOR lenses for interchangeable lens cameras reached seventy million at the beginning of June 2012. The figure is up five million since production…

Continue

Added by Jackie Blackford on June 29, 2012 at 9:43am — 1 Comment

Canon EOS 7D Firmware Update Press Release

Enhanced with you in mind – Canon adds a range of new features to the EOS 7D

 

Johannesburg, South Africa. 8 June 2012. Canon today enhances the EOS 7D with firmware v2, adding a range of new features for enthusiasts looking to push the limits of their photography.

“Building on the camera’s high speed, advanced handling and creative…

Continue

Added by Jackie Blackford on June 29, 2012 at 9:40am — 2 Comments

Local is Lekker

Ek self is n nog n beginner  met fotografie, so meskien kan my mening nie altyd tel nie of meskien simpel voorkom, MAAR as ek kyk na die fotos wat hier op fotoskool voorkom en kyk na die fotos wat deur internasionale fotograwe geneem word dan hoef nie een Suid Afrikaner enigsins terug te staan vir die wereld nie.

Inteendeel het ons hier in Suid Afrika n groter voordeel as die res van die wereld en dis dat ons in so mooi land woon met so baie pragtige tonele en wye en ekstreme kondisies…

Continue

Added by Pierre Hardinge on June 29, 2012 at 7:36am — No Comments

Leica kamera

Ek wil 'n Leica C-Lux kamera koop.  Is dit goeie koop?

Added by Piet Roos on June 28, 2012 at 2:05pm — No Comments

Nuutste korrespondensie - oor kompetisies, kursusse en ander aspekte van fotoskool

Hallo Fotoskolers!

Ek hoop dat elkeen van julle 'n heerlike Junie beleef. Of dit koud is of warm...solank mens se hart mos maar net warm klop maak die seisoen mos nie saak nie. Ek deel graag 'n hele paar dinge wat die laaste tyd my fotoskool-pad gekruis het.

Kompetisie beoordeling:

Ek is tans besig om te beoordeel aan die "Sprakelose Sprankel" foto's, maar het 'n klomp opinies waarmee ek worstel. Eerstens is daar mense wat voel dat baie…

Continue

Added by Igno van Niekerk on June 27, 2012 at 7:15pm — No Comments

Adobe en Nikon in die stede

Hallo Almal,

Adobe en Nikon is besig met 'n heerlike reeks aanbiedings in die stede (Durban, Kaapstad, JHB en Bloemfontein).

Dit vind elke eerste Woensdag van die maand plaas... (gedurende die oggend).

Die eerste ene gaan oor aksiefotografie en vind Woesdag 4 Julie plaas.

Om te registreer loer gerus in by:

http://www.adobetraining.pro/snapshot/

Daar is geen kostes aan verbonde nie,…

Continue

Added by Igno van Niekerk on June 26, 2012 at 2:00pm — No Comments

Inskrywings vir ons Sprakelose Sprankel temafoto's:

Hallo Almal,

Kom ons loer gerus na ons inskrywings...laat weet gerus as iemand iewers misgekyk is...onthou gerus dat ons net een temafoto van elke persoon kan laat beoordeel. As jy dus meer as een ingeskryf het gaan net ene hier verskyn...

Laat weet gerus wat julle van almal se interpretasies dink...

Hier is Susan se interpretasie:…

Continue

Added by Igno van Niekerk on June 21, 2012 at 12:30pm — 6 Comments

FOTO GELEENTHEID - Parys Vrystaat

VIR DIE WAT NABY GENOEG IS AAN PARYS HEG EK NET DIE INLIGTING AAN WAT VIR MY GEMAIL IS AAN

Hier is 'n foto geleentheid.  Die lugballonkampioenskappe word van 21-24 Junie 2012 in Parys gehou.  Afhangende van die weer gaan die ballonne elke oggend om 06.00 by Sunwa River Lodge in Parys opstyg en by Parys lughawe "refuel".  As die weer nie saam speel nie maak hulle 'n besluit op hulle oggend vergadering om 05:00 waar hulle die dag sal opstyg. DINK MAAR NET AS DAAR FOTOSKOLERS IS WAT DALK…

Continue

Added by Sarel Hendrikz on June 19, 2012 at 2:30pm — 1 Comment

Tema Fotos

More,

Is nuuskierig, ek het vir die eerste keer ingeskryf vir die tema foto komp en ek will gaan kyk na al die ander inskrywings maar ek weet nie waar nie.  Is dit almal bymekaar of is hulle tussen die ander gewone fotos?

Groetnis Marinda

Added by Marinda Alberts on June 19, 2012 at 11:01am — 4 Comments

Is daar iets fout met my lens?

Ek het 'n Canon 50mm 1.8 EF II "prime lens" Hoe sal ek weet of daar iets fout is met die lens? Ek kry baie "blur" foto's van dit af. Ek gebruik meestal Auto Focus, want my oê is te 'crappy" en ek kan nie my Manual Focus altyd vertrou nie. Ek blur nie met my ander lense nie wat 2 zoom lense is. Is daar 'n manier wat ek die lens kan toets of iets. Ek wil hom nie eens meer gebruik nie, en dit is veronderstel om beter te wees as die ander twee.

Groete

Elizma

 

Added by Elizma Fourie on June 17, 2012 at 6:51pm — 8 Comments

Leaderboards

Dagse aan almal wat hier lees. Ek wil net graag julle opinie hoor rondom Leaderboards. Ek wil net graag weet hoe word die top foto gekies,sowel as hoe word die top member gekies ? My rede hoekom ek vra,en ek bedoel niks hierby,of is suur oor iets nie..ek wil net weet of daar gekies word deur die aantal "likes" wat 'n mens se foto kry,of die aantal "comments" wat mens kry per foto ? Ek is iemand wat hou van regverdigheid,en ek voel net dat as dit is hoe die voting stelsel werk, dan kry almal…

Continue

Added by Stephen Fouche on June 16, 2012 at 3:11pm — 7 Comments

Kopiereg?

Kan iemand my asseblief help met 'n webtuiste se adres waar ek meer inligting kan kry ivm kopiereg in SA?

Groete

Added by Sarel Marais on June 12, 2012 at 11:16am — 3 Comments

E-posse

Hallo Almal,

Ek wil graag hoor of van julle ook soos Susan en Donald 'n klomp e-posse ontvang het? Ek wil dit graag met die mense wat die fotoskool "server" hanteer opneem.

Laat weet groot asb!

Groete

Igno

Added by Igno van Niekerk on June 2, 2012 at 11:42am — 9 Comments

Monthly Archives

2017

2016

2015

2014

2013

2012

2011

2010

2009

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html