June 2014 Blog Posts (17)

Hugh-Daniël Grobler

Ingesluit is 'n berig wat in die Buite-Burger verskyn het n.a.v. die foto-kompetisie.

Ek was saam met Gerrie by die prysuitdeling en ons was bevoorreg om vir Hugh-Daniël, wat nou pas by Fotoskool aangesluit het, te ontmoet.

Met sy leuse van "Ek glo jy kan altyd iets leer.  In my geval is dit:  Hoe meer ek leer, hoe meer geniet ek my fotografie" is ek seker dat hy vir ons 'n aanwins sal wees.

Baie welkom Hugh-Daniël en dankie dat jy jou pragtige wen-foto met ons almal…

Continue

Added by Tina le Grange on June 26, 2014 at 7:00pm — 4 Comments

So maak mens...

In reaksie op die navrae hoe ek die foto, getiteld "Kortsluiting" geneem gaan ek hiermee probeer verduidelik.

EK moet terstond noem dat my huisige gasheer land, Kuwait, is nie die mees geskikte plek vir fotografie nie. Dis n vuil land, met geen mooi natuur nie en dis nou, in die somer, baie warm. Vandag het…

Continue

Added by Frans van Heerden on June 25, 2014 at 9:13pm — 1 Comment

Dink aan Piet in die tyd

Net so vinnige boodskap om mee te deel dat Piet se skoonseun gisteraand by, Piet se woning, oorlede is as gevolg van hartaanval. Die skoonseun het die 20ste van Dubai af gekom sy jaarlikse vakansie.

Piet ons dink aan julle in die tyd - altyd in ons geedagtis - sterkte daar mater. Dra simaptie oor aan dogter vrou en gesin.

Added by Pieter Steyn on June 22, 2014 at 12:09pm — 18 Comments

Nuwe stap in my lewe" Voltyds promotor en fotograaf"

Wel, ek staan voor 'n groot nuwe uitdaging en dis een wat ek so half ingedwing word. 

Van hier af gaan ek basies voltyds aan fotografie, musiek en promosies werk.

Dus as julle hoor van troues of enige events wat my dienste kan benodog, sal ek elke bietjie info en hulp hoog op prys stel.

Groetnis

SJ

Added by SJ Botha on June 19, 2014 at 6:09pm — 4 Comments

Vir jul kennisname : Veelkleurige wa by die Voortrekkermonument

N.a.v. die rooi wawiel wat ek onlangs geplaas het, het Tersia en ek gewonder wat die oorsprong is van hierdie wa.  Ek het nou die volgende inligting op die monument se webblad gekry.

Dankie Tersia dat jy my aan die dink gesit het.  Groete, Tina

Mnr. S.P. (Fanie) Botha het saam met sy pa op die plaas Rietspruit geboer en het dié wa laat maak met die oog op die…

Continue

Added by Tina le Grange on June 19, 2014 at 2:32pm — 5 Comments

Elzaan se foto Buite Burger kompetisie

Elzaan, dit was gisteraand vir my en Gerrie baie lekker om jou mooi foto van die Zebra by die prysoorhandigings-funksie te sien.  Om 'n mens se foto so opgeblaas en geraam te sien, is baie spesiaal.

Om onder die eerste 10 te kon wees is 'n prestasie en ons is baie bly saam met jou.

Veels geluk!!!

Added by Tina le Grange on June 19, 2014 at 1:21pm — 2 Comments

Vinnige woordjie oor Foto's

Hallo Fotoskolers,

So een keer in 'n jaar het ons 'n debat oor 'n bepaalde foto wat geplaas word. Sommige mense glo die foto is te eksplisiet, ander weer dat dit dalk sexy, of onskuldig is. Ons beleid is dat foto's alles kan wys wat jy by 'n swembad sal sien :-). Solank die foto dan ook nie "uitlokkend" of suggestief is nie.

Vandag was daar weer 'n heel onskuldige foto van kinders wat swem - so dit was heel in lyn, en in goeie onskuld, maar die een seunjie was kaal. Hoewel die foto… Continue

Added by Igno van Niekerk on June 18, 2014 at 7:29pm — 7 Comments

Makro Lens

Skolers,die van julle wat "experts" is met die makro fotografie,help asseblief.............

Ons gaan,met die wil van die Here, volgede jaar bietjie blomme kyk en ek sal  graag n lens wil aanskaf wat daartoe leen. Ek het ook tans mooi orgidee wat in my tuin blom maar nie een van my lense gee vir my die regte effek  nie

Enige voorstelle?

Ek wil so ekonomies as moontlik koop.

Groete

Elna

Added by Elna Geringer on June 15, 2014 at 6:00pm — 4 Comments

Hogsback fotografie-kursus

Added by Hennie Cronjé on June 13, 2014 at 12:30pm — 1 Comment

Onthou gerus om te gaan luister na fotoskool se potgooie!

Hallo Almal

Onthou gerus dat daar elke Maandag 'n nuwe fotoskool potgooi beskikbaar is wat jy kan aflaai, of sommer net lekker luister.

Klik gerus hier om te luister.
Groete

Igno

Added by Igno van Niekerk on June 9, 2014 at 7:21pm — 1 Comment

Picture Porter 35

Hallo almal, ek het bietjie raad nodig...

Ek wil vir my die Picture Porter 35 koop, dink julle dis 'n goeie belegging en werk hy?

Ek hoor graag wat julle dink

Added by Magret Theron on June 6, 2014 at 7:37pm — No Comments

Kliente Toestemming

Hallo

Ek hoop iemand kan my help. Ek neem deeltyds foto's en gebruik my foto's dan vir advertensies en my portfolio, daar staan op my flyers dat ek alle reg behou om my foto materiaal te gebruik vir advertensie en portfolio doeleindes. Ek het ook nog niemand gekry wat kla nie, omdat ek en my kliente soos vriende word, maar ek wil uitvind of dit onwettig is? Is daar 'n vorm wat my kliente moet teken of is die inligting op my flyers genoeg?

Julle moet 'n lekker koue dag he en…

Continue

Added by Nickie Kotze on June 5, 2014 at 2:21pm — 1 Comment

Webwerf Fotoskool) moeilikheid

Ek verneem asseblief van mede fotoskolers of julle ook, soos ek in die onlangse tyd, probleme ervaar om die webwerf van Fotoskool te gebruik. Die laaste keer wat ek die problem ervaar het was gisteraand(1 Junie). Dit beteken dat ek nie n adie fotos kan kyk nie en dat ek ook nie die enkele foto per dag kan oplaai nie.

EK weet nie of dit dalk n problem met my internet hier in Kuwait is nie alhoewel ek dit betwyfel omdat my mede Fotoskoler al hier, dieselfde belewenis het.

Ek weet…

Continue

Added by Frans van Heerden on June 2, 2014 at 2:53pm — 13 Comments

Oomblikke

Ek kry partykeer sulke oomblikke wat my brein sal af dwaal en diep begin besin oor goed.

Ek het gesit en dink: "Wat is 'n foto?" Dis tog 'n oomblik wat jy vas vang. Jy sal nooit weer daai oomblik hê nie, die berg, die waterval dit is konstant dit sal altyd daar wees, maar die oomblik, daardie dag, die tyd, die sal jy nooit weer sien nie. Die glimlag op 'n persoon se gesig sal nooit weer vir dieselfe ding lag nie dit sal nie weer dieselfde lyk nie, daai glimlag was uniek vir daardie…

Continue

Added by Ilze Esterhuizen on June 2, 2014 at 11:00am — 6 Comments

Monthly Archives

2017

2016

2015

2014

2013

2012

2011

2010

2009

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html