July 2013 Blog Posts (10)

Ioniese See

Hennie het gevra dat ek moet sê waar die Ioniese see lê.  Ek heg 'n kaart aan wat ek op die internet gekry het.

Groete,  Tina …

Continue

Added by Tina le Grange on July 29, 2013 at 10:32pm — No Comments

Komende Flits kursus

Hi almal

Ons neem almal fotos met ons kamera flitse, en baie van ons dink dat die gebruik van flits tydens dag of in helder sonlig onnodig is. Die waarheid is egter dat die gebruik van flits jou fotos tot 'n nuwe kreatiewe hoogtepunt kan neem. Ek het vandag die geleentheid gehad om fotos te neem tydens die Klein Skooltjie se Welpie rugbydag en dit was groot pret en baie oulik.

Teen die einde van die verrigtinge was daar uit die aard van die saak die gebruiklike…

Continue

Added by Charles Whitehead on July 27, 2013 at 8:35pm — 11 Comments

Photography Tricks and Tips - uitnodiging

   

               Sluit aan by:    www.photographytricksandtips.info                                              en kry:              …

Continue

Added by Josef Steyn on July 26, 2013 at 8:30pm — 8 Comments

Nuwe Kamera hulp asb

Ek het huidiglik 'n Canon SX20 "Bridge" kamera.  Ek wil graag iets beter koop & kyk na die SX50.  Het op die web gesien daar is nou a Canon EOS-M.  Ek neem fotos net vir ontspanning & pret.  Meestal is dit van my kinders & familie buite, op die sport velde van swem & hokkie.  Neem ook nou en dan geboue af.  Help asseblief.

Added by Ilze Santos on July 24, 2013 at 11:47am — 5 Comments

"Manual Mode" kamera verstellings deur Robbie Aspeling soos op FB geplaas

Robbie Aspeling het die volgende op FB geplaas wat ek graag met almal deel.

Added by Doretha Kock on July 24, 2013 at 9:59am — 6 Comments

Waar kan ek my fotos laat ontwikkel?

Ons verwerk ons fotos op gekalibreerde rekenaarskerms en groot is die verbasing wanneer ons van hierdie fotos laat druk dit nie naastenby lyk soos die foto op ons rekenaarskerm nie. Dis of oorbelig of onderbelig of die kleure is nie versadig nie of te dit of te dat. Weet iemand dalk van 'n plek (in Bloemfontein) waar ek my fotos kan laat druk waar die printer ook gekalibreer is?

Added by Emil Thompson on July 22, 2013 at 8:18pm — 3 Comments

Fotoskolers

Ek loop nou al lank met die gedagte om Fotoskool bietjie interessanter te maak vir ons, en dit is om een temafoto per dag... vir een week.. te plaas saam met jou ander twee foto's. Ons kan 4 voorstelle gee, se maar 'n maand vooruit vir plasing, of Igno kan besluit wat die week se tema gaan wees bv. kleure, berge, kos, blomme, mense wat werk, abstrak, deure ag daar is so baie. Daardeur kom ons in aanraking met landskappe, makro, en al die genre's wat ons bv nie sal aan dink om af te neem nie.…

Continue

Added by Anita du Toit on July 20, 2013 at 1:42pm — 24 Comments

Temafoto: konsternasiestasie

Hallo Fotoskolers!

En so wag ons vir die lekker inskrywings vir die Konsternasiestasie temafoto-kompetisie. Nou ek weet nie wat van ons fotoskolers se planne geword het nie, dalk was dit net nie duidelik genoeg nie... so ons wag vir inskrywings met die tema: Konsternasiestasie. Kom laai gerus jou foto op met die titel "Temafoto: Konsternasiestasie."

Ons gee kans tot Sondagaand 11 Augustus om 20:00. Komaan, ons weet julle kan aan iets dink. Hier is die inskrywings tot…

Continue

Added by Igno van Niekerk on July 15, 2013 at 8:58pm — 5 Comments

Sê maar net.

Die beste fotograaf

So ʼn paar maande terug sluit ek aan by fotoskool met die hoop op nuwe kennis oor fotografie. Wat wel die geval is en het baie nuwe dinge geleer en ontdek maar die meeste van alles wat ek geleer het, is dat die beste fotograaf van ʼn foto die een is wat kommentaar gee op iemand anders se foto. Dit begin met die verander van die foto jy moet so staan hier lê en so gaan hulle aan terwyl hulle glad nie die omstandighede ken of die terrein…

Continue

Added by Piet Nel on July 4, 2013 at 8:51pm — 18 Comments

Adobe Photoshop Beginners Kursus 27 Julie 2013

Added by Lientjie Beyer on July 4, 2013 at 12:27pm — No Comments

Monthly Archives

2017

2016

2015

2014

2013

2012

2011

2010

2009

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html