July 2014 Blog Posts (7)

Net om jul dag te maak

“A group of artists are invited for dinner by a famous chef.

In greeting the photographer, the chef comments:

I love your photos, they’re wonderful, you must have a very expensive camera.The photographer doesn’t reply and walks into the dining room.

After dinner the photographer approaches the chef and says:

Dinner was sensational, very exquisite flavors, a true work of art,

you must have a very sophisticated stove.”

Ek…

Continue

Added by Renette van der Merwe on July 31, 2014 at 2:17pm — 1 Comment

Probleme met op laai van foto's

Ek ondervind geweldig probleme om foto's op te laai, ek weet nie of is dit my internet konneksie of is dit die website nie. Ek add 'n foto en dan hang die site net, dan kry ek of 'n 500 error of die site sê net daar was fout en kon nie die foto laai nie.

Ondervind enige iemand anders ook so tipe probleem?

Added by Ilze Esterhuizen on July 15, 2014 at 11:17am — 8 Comments

Hogsback kursus 2014

Added by Hennie Cronjé on July 13, 2014 at 8:36pm — No Comments

Hennie Cronje

Ek wil darem graag vir Hennie dankie se vir sy tyd om ons foto's te krit.  Ons as lede leer by mekaar baie, maar wat Hennie se, kan jy maar na luister en kyk, die lesse is kosbaar.  Net so die foto's wat hy plaas met sy beskrywings by.  Die swart lappe bly soms in die kamera sak vergete Hennie, maar soms word dit gebruik.  Dankie Hennie, jou werk word waardeer en doen so voort, asseblief.

Added by Tersia Weitsz on July 13, 2014 at 7:35pm — 8 Comments

Genoeg.

Hallo Almal,

Ek het die laaste twee blogs op fotoskool verwyder aangesien daar opmerkings was wat nie in die gees van fotoskool was nie.

Ek is bitter ernstig daaroor dat fotoskool eerstens 'n plek is waar ons met respek van mekaar verskil.

Indien daar mense is wat persoonlike vetes het, kan julle mekaar gerus skakel, maar ek gaan nie toelaat dat 'n kreatiewe omgewing soos fotoskool deur sulke kwessies besoedel word nie.

Fotoskool is 'n plek waar ons fotografie saam leer,… Continue

Added by Igno van Niekerk on July 12, 2014 at 1:14pm — 5 Comments

Nuutste korrespondensie

Hallo Fotoskolers,

So tussen die koue deur hoop ek dat elkeen van julle darem foto's neem wat julle harte sommer lekker warm laat klop. Onthou gerus dat elke winter ook sy kaggelvuur het!

Ek begin hierdie skrywe op 'n effe negatiewe noot. maar ook baie ernstig. Ek glo egter dat julle almal met my sal saamstem.

Kopiereg en plasing van foto's:

Vandag is dit weer onder my aandag gebring dat 'n…

Continue

Added by Igno van Niekerk on July 10, 2014 at 6:10pm — 9 Comments

Monthly Archives

2017

2016

2015

2014

2013

2012

2011

2010

2009

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html