July 2016 Blog Posts (3)

Skryf Effektiewe Blogs - Bloemfontein

Hallo Almal

Skryf effektiewe blogs!

As fotograwe is dit dikwels maklik om met een foto meer te sê as wat ‘n duisend woorde kan doen.

Maar wat daarvan as ek foto’s en woorde kan kombineer?

Van die wêreld se topfotograwe het bekend geword danksy hulle blogs. Nie alleen was daar foto’s nie – daar was aangrypende stories...

Dorian Haarhoff is nie alleen ‘n meesterlike storieverteller nie, (sy boek “The Writer’s Voice,” is een van die toonaangewende boeke oor…

Continue

Added by Igno van Niekerk on July 21, 2016 at 7:52pm — No Comments

2D Free State Instagram Competition

Nuwe Uitsluitlik vir Vrystaters Kunste Kompetisie.  Die doel is om mense bewus te maak van die hope talent in ons Provinsie, so ons vra dat almal wat 'n mooi foto kan neem, kuns maak of bietjie kan tokkel op hul rekenaar asb sal deelneem.  Daar is geen ouderdoms beperking…

Continue

Added by Liesel Wessels on July 5, 2016 at 11:47pm — No Comments

Baie Baie dankie, Fotoskool

Hallo Fotoskolers!

Sjoe, baie dankie vir elkeen wat aan die wynloting deelgeneem het. Ons het R3200 bymekaargemaak wat dan hierdie naweek oorbetaal sal word.

Dine is die wenner van die bottel wyn, en Riaan sal vandag met haar kontak maak.

Dankie, Riaan vir die inisiatief, en die skenking van 'n besonderse bottel wyn. Ek glo jou inisiatief gaan 'n groot verskil maak waar dit aangewend word.

Baie dankie vir elke fotoskoler wat bereid was om geld te skenk om 'n…

Continue

Added by Igno van Niekerk on July 2, 2016 at 10:15am — 6 Comments

Monthly Archives

2017

2016

2015

2014

2013

2012

2011

2010

2009

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html