August 2010 Blog Posts (3)

Cars in the Park 9 Aug 2010

Ek het so vier fotos opgelaai om te wys wat daar te sien was. Om mooi skoon fotos te kry was moeilik omrede die uitstalling gewemel het van mense en ander "steurnisse". Mens moes maar dele van motors afneem. Daar was geweldig baie fotos in weerkaatsings, spieels en motors self.



Die uitstalling is 'n jaarlikse gebeurtenis hier in Bloem en ek was verbaas hoe min regte fotograwe daar was. Die weer was bietjie koel maar dit skrik mos nie fotograwe af nie of hoe ?



Hoop om almal… Continue

Added by Charles Whitehead on August 10, 2010 at 6:57pm — No Comments

Ma Kompetisie - uiteenlopend maar puik!

Vir die ma kompetisie was daar twee foto's wat uitgestaan het. Die lekkerte van hierdie foto's is dat elkeen op 'n unieke wyse iets anders van ma wees uitbeeld. Hierdie twee foto's sal dan deurgaan na die finale rondte wat in November plaasvind! Laat weet gerus wat julle dink.



Annalize Doubell se puik verwerking lyk so (Wonderlike lig en besonderse aanvoeling vir die Swart en Wit aanwending):…



Continue

Added by Igno van Niekerk on August 1, 2010 at 3:13pm — No Comments

Wat mens nog wil vertel - OM IN OEFENING TE BLY!

'n A is 'n goeie simbool om op skool te kry, maar op 'n kamera is die A vir Automatic beperkend. Dit ondermyn mens se kreatiwiteit en laat die flits oopspring wanneer dit nie moet nie, besluit self oor die wit balans en doen en besluit allerhande ander dinge wat mens lui maak, en jou foto's allerdaags.

Maar daar is 'n meer belangrike A.

Die A vir AANHOU! Jy sien as mens 'n rukkie nie foto's neem nie, dan lyk jou foto's soos die Springbokke se… Continue

Added by Igno van Niekerk on August 1, 2010 at 3:03pm — No Comments

Monthly Archives

2017

2016

2015

2014

2013

2012

2011

2010

2009

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html