August 2011 Blog Posts (7)

Windlawaai Wenners

Hallo Almal,

Sjoe, ek vra eerstens om verskoning vir die laat beoordeling van die Windlawaai inskrywings. Die afgelope twee weke was bietjie dol aan die duskant tussen kindersiektes, ongevallesale en al daardie wonderlike dinge wat die lewe soms in mens se pad toelaat om jou weer te laat dankbaar wees vir die gewone dinge wat jy as vanselfsprekend aanvaar. Hierdie rondte het Hennie gehelp met die beoordeling en loer gerus na wie as wenners…
Continue

Added by Igno van Niekerk on August 29, 2011 at 10:07pm — 5 Comments

Hoe om jou horisonne met Photoshop reg te trek

Anet - die een is spesiaal vir jou en ander Fotoskolers wat sukkel met skewe horisonne.

 

Anet, as jy nie omgee nie gebruik ek sommer jou foto as voorbeeld vir almal.

 

In die oorspronklike foto is die horison skeef en dit pla nogal die kyker indien hy…

Continue

Added by Charles Whitehead on August 28, 2011 at 7:29pm — 5 Comments

Fotoskolers moet in hulself glo

Ek in die laaste week van n ses weke vakansie deur die VSA en Alaska. Die natuurskoon was en is steeds onbeskryflik mooi. Maar daaroor kan ek later dalk meer vertel. Ek wil net n kort boodskap aan die amateurs wat ek op die webwerf leer ken oordra. En dit is net dit. Ons kan met n geruste hart met die bestes in die wereld saam geseles en kamera sluiter knoppies druk!

Ek het met talle fotograwe gesels en hulle werk bewonder. Ons het dekselse goeie fotograwe in SA en onder die…

Continue

Added by Frans van Heerden on August 26, 2011 at 5:00am — 4 Comments

Die Windlawaai inskrywings

Hallo Almal,

Ek plaas solank die windlawaai temafoto's wat ek kon raakloop op hierdie blog, voordat ons met beoordeling begin. Is dit nie wonderlik om te sien hoe kreatief hierdie tema weer interpreteer is nie? 

Laat weet groot asseblief as ek iemand s'n iewers gemis het, sodat ons dit voor beoordeling kan byvoeg!

Nou ja, kom ons loer!

Hier is Ingrid se opgedolliede windlawaai:…

Continue

Added by Igno van Niekerk on August 14, 2011 at 8:00pm — No Comments

Kamera-kursusse

Added by Hennie Cronjé on August 7, 2011 at 11:30am — No Comments

Wenners van ons truspieel temakompetisie...

Hallo Almal,

Ek deel graag die wenfoto's van die Truspieel rondte.  Ongelukkig het ons weens tydsdruk nie kans om individuele kommentaar te lewer nie. Ons het ook hierdie rondte die vrymoedigheid geneem om digitaal gemanipuleerde foto's afsonderlik te beoordeel.

Hennie het Francien as sy ongeredigeerde wenner gekies, met Charles Whitehead as die geredigeerde wenner. My wenner was Ingrid, hoewel daar pale ensovoorts in die foto is, was ek mal oor die…

Continue

Added by Igno van Niekerk on August 1, 2011 at 9:16pm — 4 Comments

Hogsback fotografie-kursus 25 Sept - 1 Oktober

Added by Hennie Cronjé on August 1, 2011 at 8:13pm — No Comments

Monthly Archives

2017

2016

2015

2014

2013

2012

2011

2010

2009

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html