August 2012 Blog Posts (18)

Interessante tendense!

Hallo Almal

As ek na Sony se nuwe kamera kyk sien ek sommer 'n heel nuwe toekoms! Vol Pret!! Dink net - WI-FI konneksie aan jou kamera, daarmee saam 'n App-winkel soos Apple s'n en ons stokperdjie gaan nog meer prettig word! Lees gerus hierdie spesifikasies:

Sony announces NEX-5R

By…

Continue

Added by Igno van Niekerk on August 31, 2012 at 3:41pm — 2 Comments

Raad met nuwe kamera?

Charles het my vraag oor lense beantwoord met sy antwoord aan Gerhard, maar ek wil ook meer weet oor kameras asseblief. Ek het tans 'n Sony Cybershot wat maw nie lense kan ruil nie en dus 'n mik en druk op steroids is.  Ek hou baie van die 15 x digitale vergroting wat die kamera het, aangesien dit baie handig is om voorwerpe nader te bring wanneer mens die crop funksie gebruik. Die kamera is egter beperk in dit wat ek met hom kan doen en een van my wense is om nie net wild nie, maar ook…

Continue

Added by Christa D'Alton on August 25, 2012 at 4:19pm — 5 Comments

Hulp met lense

Ek het gekyk na 'n 200-400mm Tamron AF lens vir my nikon D3100, maar toe hoor ek die lens sal nie outo fokus op my kamera nie. Op watter kamera sal hierdie lens outofokus hê en watter zoom lense sal outofokus op my nikon D3100??

Added by Gerhard Oosthuizen on August 24, 2012 at 9:05am — 3 Comments

Canon Lense

Gee raad oor lense asb. Wie van julle het 'n Canon EF 28-300mm f3.5-5.6 L IS USM lens? Omdat ek so 'n verskeidenheid van goed afneem is dit vir my baie lastig om lense te "change" dan wil ek naby wees dan vêr ens. Nou het ek gewonder oor hierdie lens, of iemand hom het en gebruik en hoe ervaar hulle dit? Die ander vraag is, is ek reg as ek sê dat 'n EF-S lens nie op 'n "full sensor" camera gebruik kan word nie. Maw as ek 'n lens koop moet ek die EF-S lense vermy want as ek my kamera…

Continue

Added by Elizma Fourie on August 19, 2012 at 9:14pm — 7 Comments

Stukkie wat ek `n paar jaar gelede in ons maand-blaaidjie geplaas het>

SOME UNWRITTEN RULES IN THE PHOTO-GRADING WORLD

 

Fred Beck

 

Het jy al ooit die volgende ondervinding gehad met klub gradering: Jy het  die pragtigste foto, die fokus is perfek, die kleur, beligting, komposisie en balans is absoluut reg en dit is in jou oë die perfekte foto van bv. `n pad of laning wat na sonneblomme of kosmos lei, en dan word die foto afgeskiet  deur die be-oordeelaars omdat die…

Continue

Added by Fred Beck on August 19, 2012 at 11:30am — 20 Comments

Inskrywings vir ons "Stippels en Stoppels" temafoto:

Hallo Almal,

Ek deel gou die inskrywings van die "Stippels en Stoppels" temafoto-kompetisie. Laat weet gerus as ek iemand oorgeslaan het. Daar is deesdae soveel inskrywings dat ek maklik iemand mis - so moet asb nie skaam wees om te laat weet of daar ene oorgeslaan is nie.

So, kom ons loer na die inskrywings...laat weet gerus in die comments watter ene met jou praat!

Groete

Igno

Hier is Anita se weergawe:…

Continue

Added by Igno van Niekerk on August 16, 2012 at 4:30pm — 3 Comments

Raad?

Aangesien ek "wildlife" foto's op wil fokus, het ek navrae gedoen oor 'n groter 'zoom' lens. Ek kan die Sigma AF 170-500mm f5-6.3 lens koop vir R4500. Ek het maar 'n klein begroting. Enige raad?

Added by Gerhard Oosthuizen on August 13, 2012 at 12:34pm — 8 Comments

Springs omskep in 'n sprokie

Springs was omskep in 'n sprokie

Die oggend hoor ek op die nuus dat ons kan koue verwag en op sommige plekke het dit gesneeu. Ek staan op kyk deur die venster. Groot was my teleurstelling om geen sneeu te sien nie. Ek gaan werk toe en dink nie dit gaan werklik sneeu nie, alhoewel die wolke lekker dik is.…

Continue

Added by Ellen Jacobs on August 12, 2012 at 2:00pm — 4 Comments

Fantasie Wêreld in Gauteng

Ek lê in die bed, oë net oop. Dis koud, ys koud. Hoor oor die radio dit sneeu in Gauteng. WAT???? As dit sneeu dan is dit tyd pm die bas uit die kooi te kry.. dis foto tyd. Ek spring toe op, deur die stort en kameragereedskap gepak.. In die kar om sneeu te gaan soek. EK hoor dat dit by Blokhuis naby Meyerton sneeu. Die kar se neus in daai rigting en daar gaan ons. Na so 30 minute is ek in die "zone". Ek sien daar, nie te ver nie, lyk die wolke maar dik. Ek haas soontoe en wraggies, daar…

Continue

Added by Robbie on August 8, 2012 at 12:35pm — 12 Comments

Photoshop elements

Hello almal.

Ek het n foto geneem van n huis met n gras groen swembad, is daar enige manier om die water mooi blou te maak op die foto deur middel van photoshop

Added by Nicolaas Smit on August 7, 2012 at 7:44pm — 1 Comment

Sepia verkleuring

Ek het gelees hoe en dit reggekry,  maar ek het heeltemal vergeet hoe om sepia kleur in 'n foto te sit.  Ek het vandag 'n ou koshuis foto van 50 jaar gelede gekry (swart en wit) en wil dit sepia kleur en raam. Sal iemand asb epos stuur  pietroos@luzit.co.za  Dankie.

Added by Piet Roos on August 7, 2012 at 5:23pm — No Comments

Canon 7D firmware weergawe 2 is beskikbaar vir aflaai

Vir diegene wat in spanning gewag het vir die Canon 7D se nuutste "firmware", dit is beskikbaar by die skakel :

http://www.usa.canon.com/cusa/consumer/products/cameras/slr_cameras/eos_7d/#DriversAndSoftware

Daar word verskeie verbeteringe teweeg gebring as volg :

Press Release

London, UK, 28 June 2012 – Canon today enhances the EOS 7D…

Continue

Added by Charles Whitehead on August 7, 2012 at 10:35am — 1 Comment

10 important tips when shooting landscape photographs

The golden hour

one of the most important things when shooting landscapes, or any other genre in photography is having good light. Without good light, your image might not have great, strong impact that highlights or illuminates your subject that you are shooting. Many times one has too much light or too little light in a photograph, causing overexposed or underexposed images.

Have you ever taken an image and realised that the…

Continue

Added by Juan Wernecke on August 7, 2012 at 1:08am — No Comments

Verhuising na Gauteng

Added by Hennie Cronjé on August 4, 2012 at 4:34pm — 5 Comments

Fotoskool word 3!

Hallo Fotoskolers!!

Terwyl ek op soek was na 'n vorige blog tref my oog vandag die eerste blog wat op fotoskool geskryf is!! Wat 'n ongelooflike oomblik om te besef dat Fotoskool op 13 Augustus amptelik drie jaar oud word!

Danksy fotoskool het ek ongelooflike mense ontmoet. Daar was ook lede wat, danksy hulle passie, sommer dikwels 'n hele "beweging" begin het. Ek onthou Etienne se HDR foto's en hoe hartseer dit was toe hy fotoskool verlaat! Ek onthou hoe ek Robbie A vir die…

Continue

Added by Igno van Niekerk on August 3, 2012 at 1:00pm — 1 Comment

JPEG vs RAW

Aangesien ek nog nuut in die fotografie wêreld is, het ek nog al my foto's in jpeg geneem. Nou hoor ek dat as jy in raw skiet, jy meer met die foto kan 'doen'? Voordele en nadele van jpeg vs raw?

Added by Gerhard Oosthuizen on August 3, 2012 at 12:01pm — 6 Comments

Studio

Ek wil graag vir my studio ligte koop. Kan iemand dalk my n bietjie help oor wat die beste opsie sal wees. Ek weet ni of ek continuos of flash ligte moet koop ni. Ek gaan dit gebruik in n studio en op n stadium by funksies. So as iemand net vir my kan se continuos of flash, wat als in n stel moet wees, watter sterkte ligte, miskien watse maak beter as ander is (hou in gedagte daar is n budget). Ek weet ni of dit saak maak ni maar ek het n 450D en n 60D Canon kameras. Baie dankie.   

Added by Rhyno Bornman on August 1, 2012 at 4:20pm — 1 Comment

Lense vir kamera

Hallo almal!

 

ek het bietjie raad nodig. Ek is nog 'n groentjie, maar soek 'n 300mm lens vir my Nikon D3100. Ek het geen idee waar om te begin nie aangesien ek 'n limited budget het. Die nikor 55-300mm lens lyk na 'n goeie kopie? Ek wil die lens hoofsaaklik gebruik om natuur tonele af te neem. Ek het huidiglik die 55-200mm nikor lens, maar ek soek iets wat bietjie verder teikens kan bereik. Enige voorstelle?

Added by Gerhard Oosthuizen on August 1, 2012 at 10:11am — 5 Comments

Monthly Archives

2017

2016

2015

2014

2013

2012

2011

2010

2009

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html