September 2012 Blog Posts (5)

Vraag oor waar om te fokus en die beligtingsdriehoek

Sandra het vir my die volgende foto gestuur en gevra hoe sy die fokus moet hanteer omrede sy sukkel om alles in fokus te kry. Ook het sy genoem sy sukkel met die beligtingsdriehoek en verstaan dit nie regtig nie. Ek is seker daar is baie Fotoskolers wat hiermee worstel en het besluit om die vraag hier te antwoord sodat alle Fotoskolers daarby kan baat. Sy gebruik 'n Canon 7D, maar die beginsels sal vir alle kameras geld al verskil die benaminge bietjie…

http://api.ning.com/files/W*U4qF8ex7OnSOht7-yW80SXCGhu7744Hfusdk4g4guZmGyNmsrtWLaNr5BFelVoLHCyTs4MwpPJyi1JXUjOfvhaahNdXG8F/aa.jpg

Continue

Added by Charles Whitehead on September 30, 2012 at 8:12pm — 18 Comments

Beginner.....Nuweling

Hi mense

 

 

Ek is nuut hier op Fotoskool en weet nog nie mooi hoe alles werk nie. Ek is half opgewonde en half bang om julle kommentaar op my foto's te hoor.  MAAR ek sien uit daarna.

 

Lekker dag vir almal.

Added by Petra on September 30, 2012 at 12:49pm — 5 Comments

"Gedumpte" Kameralens

Ai Stephen Moet hierdie met jou deel. Dit is seker maar goed as mens vir jouself kan lag ne onthou net niemand mag hiervan weet nie. Ek was nog altyd geinteresseerd in fotografie en koop toe vir my n Panasonic FZ5. Toe ek die boks oopmaak sien ek saam met die kamera is hierdie snaakse metaalagtige, silinderagtige voorwerp en dit lyk asof dit aan die kamera vasknip. Nouja na n bietjie sukkel kry ek dit nie reg nie en ek het ook nie tyd om die instruksies te lees nie want ek is te haastig om…

Continue

Added by Debbie Louw on September 29, 2012 at 8:11am — 1 Comment

Die gewone "18-55mm kit lens" (fotos geneem met Canon 500D body)

Ek wil net graag iets kortliks se rondom die "kit lens" wat mens gewoonlik saam kry,as mens 'n kamera koop. Baie mense het die neiging om te dink dat die spesifieke lens nie voldoende is vir goeie fotos neem nie,en koop dan dadelik 'n beter/duurder lens,en die ou kit lens word gebere en vergeet in die kamerasak. Ek het bietjie eendag my eie kit lens gevat,en gaan fotos neem,en ek moet se dat ek aangenaam verras was met die resultate. Die kit lens 18-55mm se "sweetspot" le tussen 24 en 55mm…

Continue

Added by Stephen Fouche on September 19, 2012 at 1:36pm — 2 Comments

Stippels en Stoppels - Die wenner!

Hallo Almal,

Vir die soveelste keer was dit uiters moeilik om 'n wenner tussen al die inskrywings te kies. Elke persoon se interpretasie was so anders dat die foto's dikwels nie eers met mekaar vergelyk kon word nie. Later was daar 5 finaliste, toe 3, toe weer 5!

Ek wil my verstout om te redeneer dat enige van die foto's op 'n sekere tyd, met sekere kriteria die wenner sou kon wees. So ek wil al ons deelnemers gelukwens! Ons plaas ook dan sommer al die foto's weer op hierdie…

Continue

Added by Igno van Niekerk on September 1, 2012 at 2:46pm — 20 Comments

Monthly Archives

2017

2016

2015

2014

2013

2012

2011

2010

2009

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html