September 2013 Blog Posts (9)

Konsternasiestasie - die wenner....

Hallo Almal,

Dis darem regtig onmoontlik om 'n wenner te kies uit hierdie uiteenlopende hoeveelheid kreatiewe inskrywings!

Loer gerus weer na al die foto's, en dan dink julle hoe julle dit sou beoordeel...

Skryf nou gerus jou motivering vir die wenfoto onder aan die comments - sal graag julle interpretasies en opinies wil sien voordat 'n besluit gemaak word!

Groete

Igno

Hier is SJ se foto:…

Continue

Added by Igno van Niekerk on September 30, 2013 at 9:54pm — 11 Comments

Kom laat die sterre die storie vertel!

Voor ek kan verduidelik hoe, wat en waar is daar eers ‘n paar geheime wat ek moet uitlap:

 

My CRIP-boek:

Dis ‘n A5 hardeband boek wat ek altyd by my rond dra.

In die book skryf, teken en plak ek alles wat ek nog wil afneem…. bv. ‘n skeepswrak met die son wat onder gaan….  

Daar is…

Continue

Added by ISSI POTGIETER on September 30, 2013 at 2:56pm — 9 Comments

foto grote

Wat is die maksimum grote en minimum grote vir plasing van fotos op fotoskool?

Added by Donald Daniel Jacobs on September 24, 2013 at 11:16am — 2 Comments

Equusian Photographic Workshop - Saterday 2 November 2013

Continue

Added by Lientjie Beyer on September 20, 2013 at 10:25pm — No Comments

Baie interessante kompetisie - Loer gerus

Hallo Fotoskolers,

Loer gerus by hierdie skakel in vir 'n baie interessante foto-kompetisie:

http://wikilovesmonuments.co.za/wiki/Main_Page

Groete

Igno

Added by Igno van Niekerk on September 16, 2013 at 12:27pm — 1 Comment

Skole kompetisie

Added by Igno van Niekerk on September 16, 2013 at 10:37am — No Comments

Flash kursus

Added by Charles Whitehead on September 5, 2013 at 8:45pm — 3 Comments

Kursus 'n wenner

Ek wil baie graag Igno vir jou, Riaan (en Eloise) dankie se vir die great kursus!!!!! dit was awesome....!! behalwe vir die inhoud was dit ook die HOE van aanbieding .....GREAT (nou moet mens net oefen wat jy geleer het.) komaan Sandra ons soek nou 'n paar ruiters op perde foto's!!

Nogmaals great Dankie!!! (onthou die volgende kursus recap ek weer ............. dan is nie meer op dieet nie!!)

Added by Jaco Prinsloo on September 3, 2013 at 7:30am — No Comments

Inskrywings vir die Konsternasiestasie temafoto-kompetisie

Hallo Almal,

Sjoe, ek is jammer ek het nou eers kans gekry om die konsternasiestasie temafoto's op te spoor. Ek plaas gou die inskrywings wat ons het. As ons joune iewers gemis het, laat weet gerus deur te comment onder aan hierdie bladsy. Ons sal niemand se foto met opset miskyk nie, maar soms is daar 'n spelfout of ietsie wat maak dat die foto nie wys op ons soektog na die trefwoord nie.

Indien 'n fotograaf meer as een foto geplaas het, het ons probeer om net die ene te kies…

Continue

Added by Igno van Niekerk on September 2, 2013 at 10:00pm — 5 Comments

Monthly Archives

2017

2016

2015

2014

2013

2012

2011

2010

2009

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html