September 2014 Blog Posts (3)

Internet vriende

Ek deel hierdie graag met julle wat so waar is vir ons hier op FotoSkool.

Dit was op my vriendin se Face Book blad so verskoon die vreemde naam.

Dankie vir hierdie voorreg Igno.Sommer net prentjies se foto.

Added by Gerrie Lambrechts on September 30, 2014 at 10:02am — 5 Comments

Versoek van Vrystaat Mielies

Baie dankie vir die geleentheid om ons versoek op “Fotoskool” te kan plaas.

Vrystaat Mielies is ‘n graanhandelaar en finansierder van graanprodusente. Ons handig jaarliks nagenoeg 400 kalenders uit aan ons klante, sowel as aan graan-insetverskaffers en medewerkers.

Dit is selde dat generiese foto’s op die internet die Suid-Afrikaanse plaas uitbeeld en daarom het ons die vrymoedigheid om “Fotoskool” se lede te nader.

Die kalender is in volkleur en bevat 8 bladsye in ‘n…

Continue

Added by Igno van Niekerk on September 17, 2014 at 2:33pm — 3 Comments

Noah's Ark

Everything you need to know about life can be learnt from Noah's Ark

 

1     Don't miss the boat;

2     Remember that we are all in the same boat;

3     Plan ahead. It wasn't raining when Noah built the Ark;

4     Stay fit. No matter how old you are, you could still be called to do something really big;

5     Beware of critics who have more data than good judgement. If criticism is not constructive,

       make sure that it…

Continue

Added by Liz on September 15, 2014 at 3:02pm — 12 Comments

Monthly Archives

2017

2016

2015

2014

2013

2012

2011

2010

2009

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html