September 2015 Blog Posts (6)

Digitaledonkerkamer

SO n wyle terug het  Nic Samwell my gevra om te verduidelik hoe ek my "OuKar-Fotos" verwerk en ek dink n paar ander het ook al gevra....sorry dat ek nou eers hieby uitkom, maar eerder laat as nooit. Ek het werklik nou eers tyd gekry om daarby uitkom siende dat ek tans tussen werke is en n bietjie tyd op hande het.

Hummmm.... okay....hier gaan ons.

MBT tot die kamera

Die meeste DSLR kameras vandag beskik oor die "Bracketing Funksie". Dit…

Continue

Added by Pierre Hardinge on September 30, 2015 at 11:51am — 9 Comments

Fotografie Werkswinkel by Skoppan('n Pragtige soutpan 35km buite Bfn) - Saterdag 7 November 2015

Fotografie Werkswinkel by Skoppan('n Pragtige soutpan 35km buite Bfn)
Kontak: Lientjie Beyer…
Continue

Added by Lientjie Beyer on September 20, 2015 at 1:30pm — No Comments

EK LEER UIT N FOTOGRAFIE KURSUS

N paar jaar gelede besluit ek om n fotografie kursus by die skilderagtige Kloofzicht aan die Wesrand by te woon. Dit is deur Dr Willem Oets (Willem Oets Photography) aangebied.

Op pad na die oord, ry ek die oggend met die Westelike verby pad verby n plakkerskamp. Dit ontstig my en al my tipiese vooroordele, onverdraagsaamheid en onsensitiwieteit teenoor armoede noop my om met die sterkste afkeur na die plakkerskamp te kyk. Hoe…

Continue

Added by Frans van Heerden on September 14, 2015 at 6:10pm — 3 Comments

Anderkant die einde van ons DSLR kameras!

Hier is n verstommende artikel oor die aanwending van kameras soos ons die instrumente ken. Lees gerus hier om te sien waarheen kamera tegnologie op pad is. Ons is so gelukkig om ons stokperdjie te beoefen, en deel te wees van n proses wat die mensdom help om die geheimenisse van die skepping te probeer ontrafel. Die beste  is dat ons as amateur fotograwe iets van die proses begryp omdat ons die…

Continue

Added by Frans van Heerden on September 14, 2015 at 4:00pm — 3 Comments

Digitale Fotografie: 'n Omvattende Gids / Digital Photography: A Comprehensive Guide

Hierdie omvattende gids oor digitale fotografie bevat 'n groot hoeveelheid inligting oor hoe om die beste uit jou kamera en die omgewing rondom jou te haal. Dit bevat meer as 400 foto's ter illustrasie en by heelwat van hulle word presies vertel hoe die foto geneem is.

   Die Afrikaanse weergawe…

Continue

Added by Josef Steyn on September 8, 2015 at 5:17pm — 8 Comments

Diefstal van ons foto kuns

Ek het onderneem om my ervaring van n foto diefstal insident, wat ek onlangs beleef het, te deel. Ek het aanvanklik gedink om n artikel te skryf en te publiseer.Met die hulp van vriend Renier van Zyl, het ons n video…

Continue

Added by Frans van Heerden on September 4, 2015 at 5:30pm — 3 Comments

Monthly Archives

2017

2016

2015

2014

2013

2012

2011

2010

2009

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html