October 2011 Blog Posts (11)

Die Naakte Waarheid van Fotoskool





Dankie dat jy besluit het om die stuk te lees, ek is bly dit

het jou aandag getrek. Lees dit asseblief volledig.

Fotoskool het as n inisiatief totstand gekom om n gemeenskap

van mense, met n belangstelling in fotografie as n stokperdjie of beroep te

bedien. Dit  is n plek, in die warboel en

chaos van die die digitale era, waar Afrikaans sprekende mense, die volgende

kan doen of beleef:



  • Hulle belangstelling in fotografie…
Continue

Added by Frans van Heerden on October 31, 2011 at 8:30pm — 16 Comments

Temafoto "Rondomtalie" - Die inskrywings!

Hallo Almal!

Sluitingsaand vir die Rondomtalie temafoto, en hier is ons inskrywings! Laat weet gerus as ek iemand se foto oorgesien het. Ons wil graag so gou moontlik beoordeel en terugvoer gee! Weer eens kan ek net noem, ek is stomgeslaan deur die gehalte inskrywings! Loer gerus hierna!

Elize het iemand sien rookrondomtalie:…

Continue

Added by Igno van Niekerk on October 30, 2011 at 8:46pm — 4 Comments

Interessante nuwe program van Adobe

Seker een van die grootste redes waarom ons foto's neem is om herinneringe vas te vang wat later weer gedeel kan word. Nou gegewe die moderne tegnologie is dit seker onafwendbaar dat daar nuwe sagteware sal kom wat sal meebring dat ons op i-pads, slimfone ens ons foto-albums kan stoor, foto's kan redigeer, en ja, met die familie kan deel.

Juis om hierdie rede het Adobe hulle Carousel program bekend gemaak. Huidiglik kan jy die program maand vir maand "huur" vanaf Adobe.  Gaan loer…

Continue

Added by Igno van Niekerk on October 28, 2011 at 8:00pm — 1 Comment

Daar is altyd 'n foto

Een van my gunsteling opleidingsvideo’s is Dewitt Jones se “Celebrate what’s right with the world.” Jones was vir jare ‘n fotograaf by National Geographic, en ten spyte van die feit dat die video nie op fotograwe gerig is nie, deel hy ‘n stukkie advies waarby elkeen van ons wat ‘n kamera in die hand neem kan baatvind. In kort kom dit daarop neer dat daar altyd ‘n geleentheid vir ‘n goeie foto is. Selfs al lyk dit of daar niks is om af te neem nie, as mens jou kamera uithaal en rondkyk sal…

Continue

Added by Igno van Niekerk on October 28, 2011 at 8:00pm — 4 Comments

Moenie die geleenthede mis nie...deel 2

"Ek het iets gesien..."

Ek wonder wat Charles bedoel. Voor ons strek 'n redelik vervelige Vrystaatse pad met lig wat my nie regtig inspireer om my kamera te wil gryp nie...

Cbarles aarsel voor hy stop. "Moet ons gaan kyk?"

Enige fotograaf weet dat die logiese antwoord ja…

Continue

Added by Igno van Niekerk on October 13, 2011 at 9:10pm — 7 Comments

Sal jy dit waag vir 'n foto...

Ek deel graag die volgende reeks foto's wat Michael per e-pos aangestuur het.  Die storie is Engels, maar lees ook gerus die ontknoping op die einde...

Sal jy dit waag vir jou volgende landskapfoto?

 

This is the case of 1 photographer taking photographs of a 2nd photographer.

The following photos were taken by Hans van de Vorst from the…

Continue

Added by Igno van Niekerk on October 11, 2011 at 9:30pm — 2 Comments

As jy die mis mis, moenie die geleenthede mis nie...

Soms mis mens die mis, maar moenie die pret mis nie…

Seker een van die moeilikste beginsels van suksesvolle fotografie om toe te pas, is die ligjag-beginsel. Jip. Ligjag

.

Jy jag vir die beste lig.

En waarom is dit moeilik? Omdat die lig dikwels op sy beste is wanneer die slaap op sy lekkerste is. So met sonsopkoms en direk daarna.

Ergste is dat mens mos dikwels net naweke tyd het vir pretfotografie (fotografie vir die pret daarvan!) Dit beteken…

Continue

Added by Igno van Niekerk on October 10, 2011 at 7:47pm — 2 Comments

Fotoskool se Hogsback kursus

Continue

Added by Hennie Cronjé on October 8, 2011 at 4:01pm — 2 Comments

Steve Jobs - Kreatiewe genie

Toe ek gisteroggend die rekenaar aanskakel en die google tuisblad wys net kortliks die lewensduur van Steve Jobs, was dit een van daardie onbeskryflike gevoelens. Ek bedoel, ek het Steve nooit geken nie, nooit met hom gesels nie, en hom nooit eers in persoon gesien nie.

Tog - hy was een van my helde - nie oor enige iets anders as oor die feit dat hy gewys het dat die waardevolste bydrae wat enige mens tot die lewe kan maak seker jou eie kreatiwiteit is.

Steve was 'n…

Continue

Added by Igno van Niekerk on October 7, 2011 at 8:00am — 5 Comments

Fotoskool en ons "sustersite" fotofanatix

Hallo Fotoskolers

Sommige van julle is waarskynlik al bewus, of selfs lede van fotoskool se susterwebwerf fotofanatix. En dalk wonder julle wat die verskil gaan wees, en aan watter een van die webwerwe julle wil behoort...

Die lekkerste gedeelte is dat hierdie twee webwerwe nie ten doel het om teen mekaar te kompeteer nie. Fotofanatix het ontstaan as 'n voortvloeisel uit 'n ander netwerk, en dit word…

Continue

Added by Igno van Niekerk on October 5, 2011 at 6:48am — 2 Comments

Kompetisie keuse???

Watter van hierdie 2 foto's sal julle as die beste beskou? Albei is in Soweto geneem en wil 1 instuur vir die Scott Kelby Photowalk 2011 kompetisie.

 

 1

 …

Continue

Added by Schalk Bezuidenhout on October 4, 2011 at 5:16pm — 21 Comments

Monthly Archives

2017

2016

2015

2014

2013

2012

2011

2010

2009

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html