October 2013 Blog Posts (8)

Konsternasiestasie

Hallo Almal,

Sjoe, ek vra om verskoning vir die lang wag vir die aankondiging van die wenner, maar dit was 'n konsternasiestasie hier aan my kant ook - ek gaan die volgende tema iets soos Rus-en-vrede-oase maak, dalk gebeur dit dan ook...

Ons wenner is...

Wag, kom ons kyk eers weer na almal...

Hier is SJ se foto:…

Continue

Added by Igno van Niekerk on October 30, 2013 at 9:14am — 11 Comments

Afwesigheid

Ek sal vanaf 30 Okt vir 10 dae afwesig wees wat Fotoskool betref, maar Lientjie staan vir my in. Ek gaan Sederberge en Kgalagadi toe. 

Hennie

Added by Hennie Cronjé on October 29, 2013 at 8:24pm — 12 Comments

DOF and OOF

DOF: Depth Of Field;  is a measure of how much of a scene (from the front to the back of the image) will be in focus. 

OOF: Out Of Focus; photography term refers to the way a lens blurs an image. Generally it is considered good practice, especially to have the main subject in focus and the background blurred.

Added by Anita du Toit on October 26, 2013 at 4:55pm — 3 Comments

Verwydering van "Purple Fringing" op foto's

Goeie more

Na aanleiding van 'n gesukkel om die pers streep bokant 'n foto uit te haal het ek die wyse raad ontang wat ek graag met julle deel. Die oorsaak daarvan en hoe om dit te verwyder kan gevind word by http://www.shutterstock.com.

Continue

Added by Pieter Steyn on October 20, 2013 at 8:25am — 8 Comments

Skryf in vir Pannar se fotokompetisie wat oor 20 weke strek, met groot pryse wat op die spel is.

Skryf in vir Pannar se fotokompetisie wat oor 20 weke strek,                                 met groot pryse wat op die spel is.

Pannar bied 'n opwindende fotokompetisie aan waarin deelnemers vir 20 weke wonderlike pryse kan wen.

Besoek Pannar se webwerf om in te skryf, en…

Continue

Added by Mathys DOMAN on October 18, 2013 at 2:35pm — 1 Comment

Elinchrom ligte te koop :)

Hi almal!

Ek wil my studio ligte verkoop. Dit is twee Elinchrom BXRi 500w ligte met hul stands. Net een van die ligte is gebruik, die ander is nog nooit gebruik nie. Dit sluit sync kabels en twee softboxes in(ek dink 60cm x 60cm) en natuurlik die drasakke vir beide die stands en die ligte.
Ek het R16000.00 daarvoor betaal, ek wil graag R11000.00 daarvoor hê(ohb).
Ek sien die nuwe reeks kos al meer as R18000.00 by Orms. Die rede vir verkoop, hulle is te…
Continue

Added by Ria Green on October 9, 2013 at 6:17pm — 3 Comments

Fotoskolers werk saam!

Ek was vir 2 dae nie by die rekenaar nie weens omstandighede. Gevolglik het daar 'n "gap" in my resensies ontstaan, maar soveel fotoskolers het getrou kommentare gelewer dat niemand tekort gedoen is nie! Ek sê BAIE DANKIE! Hennie.

Added by Hennie Cronjé on October 4, 2013 at 7:15pm — 3 Comments

Aikona

Sekuriteits beampte :"Aikona Sir, you cant do dat ting here"

Fotograaf :"What thing"?

Sekuriteits beampte :"Dat ting ....you cant do it"

Fotograaf :"Please sir, explaine to me what is this "Ting" you're talking about"?

Sekuriteits beampte :" Sir you maynot take da picture of dis place...."

Fotograaf :"...but why"?

Sekuriteits beampte :" Ow ...sir da boss say its for security"

....en so loop die fotograaf in die rigting van waar hy gekom…

Continue

Added by Pierre Hardinge on October 3, 2013 at 4:17pm — 10 Comments

Monthly Archives

2017

2016

2015

2014

2013

2012

2011

2010

2009

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html