October 2015 Blog Posts (5)

My foto:  Klop-Klop geplaas op 27 Oktober 2015. Na aanleiding van Albertyn se nota dat Sofia seker naby die see is vanweë die roes op die deurknop, plaas ek vir julle 'n kaart van Bulgaria. Sommer n…

My foto:  Klop-Klop geplaas op 27 Oktober 2015.

Na aanleiding van Albertyn se nota dat Sofia seker naby die see is vanweë die roes op die deurknop, plaas ek vir julle 'n kaart van Bulgaria.

Sommer net vir interessandheid omdat ek tans heelwat foto's plaas wat ek in Sofia geneem…

Continue

Added by Tina le Grange on October 27, 2015 at 2:06pm — 2 Comments

Nog slegte nuus!

Ek wil maar net van geleentheid gebruik maak om al die Fotoskolers te laat weet dat Elna en Huey Geringer se Swaer vanoggend vroeg oorlede is. Ek en Matt was baie goeie vriende en ek gaan hom mis. Wens hul hele gesin sterkte toe en Vader se nabyheid indie tyd. 

Added by Willie Schoombee on October 21, 2015 at 2:40pm — 8 Comments

Ek wil net graag weet of daar nog mense is wat sukkel om fotos oop te maak van gister af sukkel ek die fotos maak net halfpad oop . Laat weet asb

Ek wil net graag weet of daar nog mense is wat sukkel om fotos oop te maak van gister af sukkel ek die fotos maak net halfpad oop . Laat weet asb

Continue

Added by Renette van der Merwe on October 20, 2015 at 8:52am — 3 Comments

Baie van ons onthou mos vir JJJ

Ek het die briefie van JJJ gekry.
Ek het ook baie fotografiese raad van hom gekry.…
Continue

Added by Gerrie Lambrechts on October 17, 2015 at 12:33pm — 6 Comments

Wat Fotoskool + vir my beteken

WOW………’n maklike vraag maar waar begin ek?Daar is so baie aspekte.

 

Ek hoor van Fotoskool die eerste keer by Josef Steyn in Feb 2014 toe ons by hulle gaste huis gebly het.Ek sluit aan en begin fotos laai.Ek het op hierdie stadium van my lewe feitlik niks van al die tegnieke van fotografie geweet nie.Ek het maar fotos geneem en gehoop ek het sukses iewers.Ek het in 2004 van brug kamera na Canon Eos 1000D gegaan met ‘n 70-300mm lens.Toe koop Huey in 2013 vir my die 60D…

Continue

Added by Elna Geringer on October 1, 2015 at 3:14pm — 7 Comments

Monthly Archives

2017

2016

2015

2014

2013

2012

2011

2010

2009

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html