November 2010 Blog Posts (1)

Portrette Deel 4 - Gryp die omgewing...

So dikwels verval mens in 'n bepaalde tema. En ja, die woord is verval... Dink nou maar: Jy neem troufoto's - daarom is jou aandag hoofsaaklik op die bruid en bruidegom. En omdat jy (verskoon die "pun") so gefokus is op die egpaar, mis jy dalk 'n oupa wat 'n hartseer kleinding troos.

Nou dit beteken natuurlik ook nie dat jy oral moet kyk, en kom ons veronderstel die troue vind in 'n wildplaas plaas, en 'n trop bokke stap verby - dat jy nou met kamera en al agter die bokke moet aanflenter… Continue

Added by Igno van Niekerk on November 17, 2010 at 9:48pm — No Comments

Monthly Archives

2017

2016

2015

2014

2013

2012

2011

2010

2009

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html