Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Met digitale foto's deesdae en die magdom pixels tot almal se beskikking is dit maklik om te sê "crop bietjie hier of daar".
Die punt bly staan, hoe groter die foto, hoe beter die kwaliteit. 'n Foto wat al die pixels bevat wat die kamera se sensor vasgevang het, kan soveel groter gedruk word, lyk baie skerper as dit volskerm vertoon word op 'n rekenaar en is "noise" as gevolg van hoë ISO nie so opsigtelik nie.
As van hierdie pixels weggevat word, verdwyn die voordele…
ContinueAdded by Schalk Bezuidenhout on November 24, 2011 at 9:31am — 2 Comments
Delete red 'n foto so...
Ek het so paar dae gelede 'n foto gepost hier op Fotoskool van die Voortrekker Monument in Pretoria. Vir dié wat belang stel, sal ek net deur 'n paar van die stappe gaan wat ek geneem het in PS om die oorspronkilke vaal foto te red. Voor ek 'n foto delete, probeer ek net so 2-5min se Photoshop*. Ek wil ook bysê dat ek myself geleer het en ek's seker…
ContinueAdded by Michael Cronje on November 19, 2011 at 1:56pm — 19 Comments
Neem n paar minute en gaan kyk na hierdie webwerf:
Dis n puik storie van n fotograaf wat met sy kamera (sonder enige spesiale toerusting so ekstra lense of flitse), kinders in oorlog geteisterde gedeeltes help om die skok en trauma van oorlog, te verwerk.
Ons is so gelukkig en bevooreg om n stokperdjie te beoefen wat n dramtiese verskil in mense se lewens in hierdie stukkende…
ContinueAdded by Frans van Heerden on November 16, 2011 at 5:27pm — 4 Comments
Hallo Fotoskolers!
Wen Photoshop:
Hier is die geleentheid wat julle nie moet misloop nie! Jy kan binne die volgende twee weke 'n kopie van Photoshop wen!! En dit is uiters maklik. Al wat jy hoef te doen is om deur die blogs op fotoskool te lees. Jou gunsteling ene te kies, en daar te "comment" waarom dit jou gunsteling blog is. Die rede is dat ons graag wil sien waarvan julle die meeste hou - so die "comment" moet darem sinvol wees. Dit maak nie saak of jy 'n beginner of 'n ou…
ContinueAdded by Igno van Niekerk on November 11, 2011 at 5:54am — No Comments
Added by Josef Steyn on November 8, 2011 at 6:46pm — 2 Comments
Paar dae gelede verskyn n Blog van Igno. Hy vertel van die motiverings video "Celebrating what is right wit the World" van Dewitt Jones. Ek het na die web ruimte gaan kyk en neem daar die spoor na die promosie video. Ek was nie alleen be-indruk nie, maar ek het sterk met die Fotograaf kon identifiseer. Ek dink dis n treffende titel en het aan die Fotograaf n epos gestuur en sy toestemming om die titel van sy Video op my "shooting vest" te laat borduur. Tot my verbasing, skryf hy terug en gee…
ContinueAdded by Frans van Heerden on November 2, 2011 at 7:19pm — 3 Comments
2018
2017
2016
2015
2014
2013
2012
2011
2010
2009
© 2018 Created by Igno van Niekerk.
Powered by