November 2013 Blog Posts (5)

Weeklikse tema foto's.

Hallo Igno, baie baie dankie vir ons weeklikse tema foto's se 'group', ons is almal baie opgewonde daaroor.  Dit klink vir my of die meeste van ons nou probleme het om die foto's daar te laai. Myne was vanoggend so groot dat ek dit delete het.  Ek dink jy sal dalk vir ons hier riglyne kan gee.  Ook met die terugvoer kom dit so onder mekaar dat ons nie weet watter kommentaar pas by watter foto nie. Moet my asseblief nie verkeerd verstaan of dink ons wil die brood alkante gebotter hê nie, want…

Continue

Added by Gerrie Lambrechts on November 27, 2013 at 8:27am — 7 Comments

Fotokompetisie "Country Life" Magazine

Hiermee wil ek graag vir al die  FS vertel dat ek baie opgewonde is, ek het so pas gehoor ek het   2de prys in die foto kompetisie gewen het. Ek het R1500.00 in prys geld gewen. So koop die "Country Life " tydskrif wat vroeg in 15 de Desember verskyn.…

Continue

Added by Renette van der Merwe on November 19, 2013 at 6:24pm — 17 Comments

Beperkinge op daaglikse foto's...

Hallo Fotoskolers!

Sjoe, ons ledetal is nou by 2000 verby en die getal foto's op fotoskool is nou flink oppad na 50 000. Ons poog werklik om sover as moontlik terugvoer op foto's te gee. Ongelukkig raak dit veral vir Hennie tans net te veel om elke dag vir almal terugvoer te gee. Ek glo julle sal dit verstaan.

Om hierdie rede het ons lank en hard gedink, en toe besluit om elke persoon toe te laat om net een foto per dag op fotoskool te laai. Die idee is om jou toe te laat om…

Continue

Added by Igno van Niekerk on November 12, 2013 at 8:42pm — 27 Comments

Sukkel,Sukkel en Sukkel

ons almal is lief vir wolke, en hulle hou soveel geheime.

die ergste is, ek sukkel om wolke af teneem! dit kom nooit so mooi soos julle s'n uit nie.

Alle hulp sal waardeer word!

Dankie.

Added by Marius De Wet Els on November 10, 2013 at 9:00pm — 2 Comments

Kommentaar op fotos

Hallo almal      Baie dankie vir julle koms op my fotos ek leer elke keer. Ek en my kamera probeer ook mekaar verstaan maar hulle wil nie altyd na my luister nie. Vertel my aub wat julle kameras oor settings te se het

Groete Ferdi

Added by Ferdinand van der Merwe on November 6, 2013 at 9:18am — 3 Comments

Monthly Archives

2017

2016

2015

2014

2013

2012

2011

2010

2009

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html