November 2014 Blog Posts (5)

Lense

ek wonder of julle my bietjie raad kan gee enige iemand is welkom. Ek het n Nikon D3000 met die twin lense 18-55 en 55-200. Ek soek n lens vir wild en voels en het gekyk na die sigma 150-500. Ek doen fotografie as n stokperdjie en ken nie photoshop nie maar ek is alewig opsoek na n nader skoot, veral in die wildtuin. Is dit die moeite werd en sal die lens met my kamera werk? Groete Charmaine

Added by Charmaine Lombard on November 15, 2014 at 1:37pm — 6 Comments

Karoo toer

Vriende, ek het n idee wat nou al lank by my spook. Ek wil graag n lang Karoo toer doen en net foto's neem. Maar ek het gedink ek moet dit nie alleen doen nie. Ek het n leker TDi Kombi en wil hoor of daar miskien belangstelling sal wees om 3 manne (fotograwe wat hou van die Karoo en ry) saam te neem. Ek bly in Aliwal noord en beplan dit soos volg. Aliwal noordoor Colesberg, Hanover, Richmond naVictoria Wes, met n draai op Murraysburg. Daarna na Loxton. Carnavon en Williston. Van daar na…

Continue

Added by Deon Smit on November 13, 2014 at 6:43pm — 5 Comments

Karoo toer

Vriende, ek het n idee wat nou al lank by my spook. Ek wil graag n lang Karoo toer doen en net foto's neem. Maar ek het gedink ek moet dit nie alleen doen nie. Ek het n leker TDi Kombi en wil hoor of daar miskien belangstelling sal wees om 3 manne (fotograwe wat hou van die Karoo en ry) saam te neem. Ek bly in Aliwal noord en beplan dit soos volg. Aliwal noordoor Colesberg, Hanover, Richmond naVictoria Wes, met n draai op Murraysburg. Daarna na Loxton. Carnavon en Williston. Van daar na…

Continue

Added by Deon Smit on November 13, 2014 at 6:43pm — No Comments

Automate actions

Wil graag 4 foto's op 6 x 4" doen in photoshop as 'n action.  Het al klomp aksies probeer, maar elke keer wat ek dit probeer hardloop in automate werk dit nie.  Kan iemand dalk stapsgewys vir my help.  Het al die webwerwe ookprobeer maar kom nie reg nie. asb en dankie.

Added by Annelise on November 10, 2014 at 7:01pm — 3 Comments

Rekenaarskerm kalibrasie

Beste Vriende



Ek het nou al by 'n paar geleenthede hier op FS kommentaar op my fotos gekry wat daarop dui dat die foto, of dele daarvan, te rooi vertoon. Dit kan deels my fout wees, want ek is persoonlik lief vir "warm" kleure, maar ek wonder ook watter rol my rekenaarskerm hierin speel.



Ek het bietjie meer gelees oor die onderwerp en somigge kenners beveel aan dat mens jou skerm se kleurprofiel kalibreer. Dit wil voorkom asof dit hardeware benodig wat oor die algemeen… Continue

Added by Ben van Heerden on November 7, 2014 at 3:29pm — 6 Comments

Monthly Archives

2017

2016

2015

2014

2013

2012

2011

2010

2009

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html