November 2017 Blog Posts (1)

NGKerk Cradock Ek het hulp nodig: By die bo genoemde kerk is n gedenk plaat(brass) verwyder en gebreek in stukke waarvan dele weg is. Ek weet daar is baie fotos van die kerk geneem deur baie besoeker…

NGKerk Cradock

Ek het hulp nodig: By die bo genoemde kerk is n gedenk plaat(brass) verwyder en gebreek in stukke waarvan dele weg is. Ek weet daar is baie fotos van die kerk geneem deur baie besoekers. Wat ek na soek is die teks op die plaat dit het die geskiedenis: van die kontrakteur tot die eerste prediker se naam op gehad in Afrikaans en Engels en dat dit n replika is van die een in Engeland. n foto of teks.Baie dankie. Donald

Continue

Added by Donald Daniel Jacobs on November 30, 2017 at 5:20pm — No Comments

Monthly Archives

2018

2017

2016

2015

2014

2013

2012

2011

2010

2009

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html