December 2010 Blog Posts (2)

Te min is beter as te veel!

Met digitale fotografie is ons mos geneig om sommer drie keer dieselfde foto te neem! Niks fout daarmee nie, veral as mens met groepsfoto's werk waar iemand dalk net met toe ogies die krag van die flits weerstaan. Ek het ook al geleer om, wanneer daar min lig is en die sluiterspoed laag moet wees, die kamera te stel dat dit sommer "burst" en die drie of meer foto's neem - dit gee 'n beter kans dat een van die foto's in fokus gaan wees.

MAAR...

Die groot frustrasie kom as mens…

Continue

Added by Igno van Niekerk on December 28, 2010 at 8:48am — No Comments

Lesse uit foto-beoordeling.

Ek was vanjaar bevoorreg om een van die beoordeelaars van Volksblad se foto-kompetisie te kon wees. En weer eens het ek 'n paar dinge besef, ek deel graag:

1) Mense is verstommend kreatief! Dit sien mens uit die uiteenlopendheid, hoeke, onderwerpe en komposisie van die foto's.

2) Daar is niks so belangrik soos om jou kamera by jou te hou nie. Dit sien mens uit die aard van die foto's. Duidelik was sommige mense op die regte tyd op die regte plek. Dis beter met jou kamera as sonder jou… Continue

Added by Igno van Niekerk on December 8, 2010 at 7:04am — 3 Comments

Monthly Archives

2017

2016

2015

2014

2013

2012

2011

2010

2009

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html