December 2012 Blog Posts (4)

Ons Fotostorie Kompetisie - Die Wenners...

Hallo Fotoskolers!!

En soos die jaar einde se kant toe staan hoop ek elkeen van julle onthou die pragtigste oomblikke en vergeet die slegte van 2012. Dis seker die grootste kersgeskenk wat jy aan jouself kan gee!

Nou ja, ons fotostorie kompetisie! Wat kan mens maak as jy soveel pragtige inskrywings kry? Vir die van julle wat nog nie gelees het nie, loer gerus in by …

Continue

Added by Igno van Niekerk on December 21, 2012 at 6:07am — 3 Comments

LANDSKAPFOTOGRAFIE SAKPAS GIDS: DEEL 2

LANDSKAPFOTOGRAFIE SAKPAS GIDS:  DEEL 2

Een van die grootste beleggings wat jy kan maak, om mooi landskapfotos te verseker, veral as 'n mens 'n plek vir die eerste keer besoek, is om 'n bietjie tyd te spandeer, rond te ry, te stap, die omgewing te verken. Bepaal waar die beste plekke sal wees…

Continue

Added by Lientjie Beyer on December 10, 2012 at 11:30am — 6 Comments

Nuutste Korrespondensie

Hallo Fotoskolers!!

Sjoe, sjoe en nogmaals sjoe!

Ons het wonderlike inskrywings vir die "foto's wat 'n storie vertel" kompetisie gekry. Soveel dat die blog-ruimte op fotoskool te klein was, en dat ons die foto's op 'n aparte TAB moes plaas. Gaan loer gerus na die stories by http://fotoskool.co.za/page/fotostorie-kompetisie of loer maar net op die gewone bladsy vir die skakel na FOTOSTORIE…

Continue

Added by Igno van Niekerk on December 5, 2012 at 12:21pm — 4 Comments

LANDSKAPFOTOGRAFIE SAKPAS GIDS: DEEL 1

LANDSKAPFOTOGRAFIE SAKPAS GIDS:  DEEL 1

Aangesien ons so naby aan die einde van die jaar is en baie van julle so bietjie 'n blaaskansie gaan vat en dalk so bietjie  gaan rond beweeg, het ek dit goed  gedink om 'n vinnige sakpas gids saam te stel oor landskapfotografie. Almal wat my ken sal weet dat dit my gunsteling vorm van fotografie…

Continue

Added by Lientjie Beyer on December 1, 2012 at 8:12pm — 7 Comments

Monthly Archives

2017

2016

2015

2014

2013

2012

2011

2010

2009

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html