Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Dierbare Fotoskool Vriende en Vriendinne
Nou ja ons het aan die einde van die jaar gekom en wow………………..hoe vinnig het dit nie gebeur nie?
Aan die begin van 2014 het ek nie een van julle geken nie en nie eers van die Fotoskool Web geweet nie. Dankie tog dat Josef my en Huey se pad gekruis het in Januarie 2014 en dat hy net sommer so terloops vir my gevra het of ek weet van Fotoskool………….die res is geskiedenis
Daar is min mense soos julle en ek kan nie die geleentheid …
ContinueAdded by Elna Geringer on December 22, 2014 at 10:12am — 6 Comments
Ek het gespaar vir 'n nuwe lens maar aai nou sit ek voor 2 mure sigma 18 - 250 lens of tamron 18 - 270 : ek het 'n nikon kamera - party se sigma ander se tamron wat is julle ondervinding ek wil baie graag maandag vir my 'n lens koop - dankie fotoskool ek leer so baie
Added by Carol van Aswegen on December 18, 2014 at 10:22am — 4 Comments
Nou ja vriende dis die einde van die jaar en nou tyd om te gaan rus. Ek maak vandag klaar by die werk vir die jaar en Sondag oggend ry ek en my vrou Ceres en Sederberge toe.
Dankie vir al die mooi foros wat ek kon besigtig het die afgelope paar weke. En dankie vir al die kommentaar en krits op al my fotos. Ek moet erken ek het n paar goed geleer.
Ek wil elke fooskool vriend n baie geseende Christusfees toewens en sommer n baie voorspoedige nuwe jaar. Vir elkeen…
ContinueAdded by Deon on December 12, 2014 at 8:30am — 4 Comments
Hallo Fotoskolers!
Hoop dit gaan sommer goed aan julle kant!
Net twee vinnige sakies.
Prof Hennie is sonder sy skootrekenaar op vakansie, en sal dus nie hierdie week kommentare op foto's kan lewer nie. Ek sal egter inspring en hierdie week kommentare lewer.
Pieter het my laat weet dat daar gister allerhande vreemde boodskappe was toe hy en sy trawante vroegoggend wou inspring. Ek dink nog nie daar is internet-beurtkrag nie, so ek weet glad nie wat die sogenaamde…
ContinueAdded by Igno van Niekerk on December 10, 2014 at 6:27am — 4 Comments
Ons Fotoskolers het op een of ander wyse altyd 'n invloed op mekaar en veral, 'n positiewe invloed.
Onlangs het ek 'n blog geskryf oor die siel van 'n kunstenaar en daarin het ek verwys na aasvoëls. Deon het in 'n kort tydjie uistekende fotos geplaas van die Monnik-aasvoël asook die Swart Aasvoël. Hy het toe toestemming gegee dat ek dit mag gebruik.
Ek deel die skakel na die blog soos bo in die "Post Title" asook hieronder.
In my hart glo ek dat elke persoon wat die lens…
ContinueAdded by Engela Johanna Magrietha Britz ( on December 8, 2014 at 3:30pm — 3 Comments
2019
2018
2017
2016
2015
2014
2013
2012
2011
2010
2009
© 2019 Created by Igno van Niekerk.
Powered by