Ben van Heerden's Blog (2)

Rekenaarskerm kalibrasie

Beste Vriende



Ek het nou al by 'n paar geleenthede hier op FS kommentaar op my fotos gekry wat daarop dui dat die foto, of dele daarvan, te rooi vertoon. Dit kan deels my fout wees, want ek is persoonlik lief vir "warm" kleure, maar ek wonder ook watter rol my rekenaarskerm hierin speel.



Ek het bietjie meer gelees oor die onderwerp en somigge kenners beveel aan dat mens jou skerm se kleurprofiel kalibreer. Dit wil voorkom asof dit hardeware benodig wat oor die algemeen… Continue

Added by Ben van Heerden on November 7, 2014 at 3:29pm — 6 Comments

'n Filosofiese siening oor fotografie

Beste Vriende



Ek hoor graag wat my mede-fotograwe dink van hierdie filosofiese siening oor ons liefde vir fotos neem wat Saterdag in Die Burger verskyn het.



"Drie gedagtes oor die selfie

dieburger.com

1. ’n Kompensasie vir verlore identiteit?



Op ’n ander vlak waarsku Sontag oor die leë wêreldbeskouing wat ’n fotomal-samelewing tot gevolg het.



“In a world ruled by photographic images, all borders (‘framing’) seem arbitrary. Anything can be… Continue

Added by Ben van Heerden on January 20, 2014 at 2:45pm — 4 Comments

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html