Tina le Grange's Blog (9)

Huey en Elna Geringer en Tina le Grange Bloubergstrand 7 Junie 2016

Wat 'n heerlike voorreg was dit om vandag vir Huey en Elna persoonlik te ontmoet.

Ons het gesels asof ons mekaar al vir baie jare ken.…

Continue

Added by Tina le Grange on June 7, 2016 at 6:57pm — 6 Comments

Jimmy Thorne

Beste Fotoskool-vriende

Ek het via Rita Swanepoel se Facebook 'n nota gekry dat 'n Fotoskool-vriend van ons, Jimmy Thorne, baie verswak het as gevolg van kanker en dat hy môre oorgeplaas word na die siekeboeg by George en Annie Starke Homes in Bellville.  Hy is op morfien en slaap meestal.

Hy is reeds vir 'n geruime tyd by hierdie aftree-oord.

Kyk gerus na Rita se Facebook vir meer inligting.

Ek en Gerrie praat dikwels…

Continue

Added by Tina le Grange on May 16, 2016 at 5:55pm — 5 Comments

My foto:  Klop-Klop geplaas op 27 Oktober 2015. Na aanleiding van Albertyn se nota dat Sofia seker naby die see is vanweë die roes op die deurknop, plaas ek vir julle 'n kaart van Bulgaria. Sommer n…

My foto:  Klop-Klop geplaas op 27 Oktober 2015.

Na aanleiding van Albertyn se nota dat Sofia seker naby die see is vanweë die roes op die deurknop, plaas ek vir julle 'n kaart van Bulgaria.

Sommer net vir interessandheid omdat ek tans heelwat foto's plaas wat ek in Sofia geneem…

Continue

Added by Tina le Grange on October 27, 2015 at 2:06pm — 2 Comments

Ligte Kamera vir reis

Beste Fotoskool-vriende

Help asseblief!

Ek beoog om 'n ligter kamera ook aan te skaf - vir oorsese reise.

Ek gebruik tans 'n Nikon D5200 met die Sigma-reislens van 18 - 250mm.

Hennie en ek het gesels oor die Nikon P7800 waarna ek sal gaan kyk.

Ek het nou ook 'n aanbeveling gekry van die Canon SX60 HS

Wie van julle het kennis van hierdie Canon asseblief?

Ek moet redelik vinnig 'n besluit neem.

Dankie baie.  Groete Tina le…

Continue

Added by Tina le Grange on June 1, 2015 at 5:10pm — 10 Comments

Hugh-Daniël Grobler

Ingesluit is 'n berig wat in die Buite-Burger verskyn het n.a.v. die foto-kompetisie.

Ek was saam met Gerrie by die prysuitdeling en ons was bevoorreg om vir Hugh-Daniël, wat nou pas by Fotoskool aangesluit het, te ontmoet.

Met sy leuse van "Ek glo jy kan altyd iets leer.  In my geval is dit:  Hoe meer ek leer, hoe meer geniet ek my fotografie" is ek seker dat hy vir ons 'n aanwins sal wees.

Baie welkom Hugh-Daniël en dankie dat jy jou pragtige wen-foto met ons almal…

Continue

Added by Tina le Grange on June 26, 2014 at 7:00pm — 4 Comments

Vir jul kennisname : Veelkleurige wa by die Voortrekkermonument

N.a.v. die rooi wawiel wat ek onlangs geplaas het, het Tersia en ek gewonder wat die oorsprong is van hierdie wa.  Ek het nou die volgende inligting op die monument se webblad gekry.

Dankie Tersia dat jy my aan die dink gesit het.  Groete, Tina

Mnr. S.P. (Fanie) Botha het saam met sy pa op die plaas Rietspruit geboer en het dié wa laat maak met die oog op die…

Continue

Added by Tina le Grange on June 19, 2014 at 2:32pm — 5 Comments

Elzaan se foto Buite Burger kompetisie

Elzaan, dit was gisteraand vir my en Gerrie baie lekker om jou mooi foto van die Zebra by die prysoorhandigings-funksie te sien.  Om 'n mens se foto so opgeblaas en geraam te sien, is baie spesiaal.

Om onder die eerste 10 te kon wees is 'n prestasie en ons is baie bly saam met jou.

Veels geluk!!!

Added by Tina le Grange on June 19, 2014 at 1:21pm — 2 Comments

Carol van Aswegen se vuur-foto

Hennie se kommentaar is o.a. dat die vuur iets  moet wees tussen skerp blur of net skerp.

Ek sal graag by Hennie wil hoor wat die kamera-verstellings dan moet wees vir elkeen afsonderlik.

Dankie baie.  Tina le Grange

Added by Tina le Grange on May 23, 2014 at 6:26pm — 6 Comments

Ioniese See

Hennie het gevra dat ek moet sê waar die Ioniese see lê.  Ek heg 'n kaart aan wat ek op die internet gekry het.

Groete,  Tina …

Continue

Added by Tina le Grange on July 29, 2013 at 10:32pm — No Comments

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html