Dries Reyneke's Blog (2)

Nikon D5100 te koop R6000.00

Nikon D5100 met 18-55mm lens en 55-200mm lense.

Uitstekende toestand. Een jaar oud. Lense met filters en beide lens deksels.

Al die boeke, CD en waarborg in 'n Nikon drasak.

Skakel my by 082 310 8605. Ek is woonagtig in Benoni.

Ek het opgegradeer.

Dries

Added by Dries Reyneke on January 31, 2013 at 3:30pm — 3 Comments

Nikon vs Canon foto aflaai tyd

Ek was al die jare 'n Canon man maar het nou oorgeslaan na Nikon.

My probleem is dat die fotos =/- 1.45 mb was met my Canon. Ek sien die grootte met die Nikon is oor die 6mb. Dit vat 'n dag om die fotos af te laai. Waar is die fout. Ek het 'n Nikon 5100. Help asb.

Added by Dries Reyneke on December 26, 2011 at 7:30pm — 11 Comments

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html