Donald Daniel Jacobs's Blog (7)

onderwys: Josef en Hennie se foto boek

Hier is nou weer n bewys dat sommige onderwysers(skrywers) n onderwerp kan verduidelik en oordra in n verstaanbare vorm. Ek het verskeie boeke al gelees oor fotografie (en ander onderwerpe) en soms kry ek nie die kloutjie by die oor nie.

Hierdie boek vertel my meer as wat ek in baie van die ander te lees kry. Miskien is ek net stadig van begrip maar Hennie en Josef se meerbreedvoerige skrywe maak dit makliker verstaanbaar vir my.

Dankie Josef en Hennie vir julle tyd wat julle…

Continue

Added by Donald Daniel Jacobs on September 4, 2016 at 1:36pm — 3 Comments

foto grote

Wat is die maksimum grote en minimum grote vir plasing van fotos op fotoskool?

Added by Donald Daniel Jacobs on September 24, 2013 at 11:16am — 2 Comments

Monument

Ek het so n ruk gelede 2 fotos van monumente geplaas van die voortrekkers (naby Graaff Reinette) Die een met die ossewa-wiel wat donker was, wou ek gister (21/11) weer afneem en dis nie meer daar nie.So nog n stukkie geskiedenis daarmee heen behalwe as dit net verskuif is.

Nota bygevoeg:

Volgens Chris Jooste was daar n nota in die koerant dat die Andries Pretorius monument  be Graaff Reinette verskuif word a.g.v vandalisme. Dankie vir die info

Added by Donald Daniel Jacobs on November 22, 2012 at 9:00am — 2 Comments

E-posse

Hi Igno en skoliere. Hoop julle kan help. Elke foto se kommentaar kom deur na my E-pos toe. Daar is so n instrukaie by elke kommentaar om dit te voorkom maar dit lyk nie of dit saakmaak of jy die een of die ander kies. Dit oorlaai my posbus so dat ek nie kan inkom by my posbus nie. Dit se hoeveel ongeleesde e-posse daar is maar wanneer ek dit probeer lees dan se die rekenaar dit kan nie die bladsy wys nie.

 

onthou die 9junie is internet af

Added by Donald Daniel Jacobs on May 31, 2012 at 10:57pm — 4 Comments

A learning site to visit

Have a look at this website. It is very informative

Cambridgeincolor.com

Added by Donald Daniel Jacobs on April 17, 2012 at 9:16pm — No Comments

mikro skyfies

Ek sien op Cameraland se nuusbrief die nuwe mikro skyfies wat beskikbaar is maar ek verstaan nie die "Class 4 ,Class 6" nie. Ek het laasweek n 16gb gekoop en die is "Class 10"... wat beteken dit eintlik

Added by Donald Daniel Jacobs on March 1, 2012 at 4:20pm — 1 Comment

Kamera beweging

Ek het n Sony video kamera en ook n Pentax mik-en-druk en ondervind dieselfde "probleem". Wanneer die kamera op die maksimum 'zoom' gestel is is dit baie moeilik is om dit so stil te hou dat die video/foto skerp is. Ek vermoed dit het iets te doen met die ontwerp van die 'lens' meganisme (en ouderdom van die fotograaf;)). Op maksimum lengte is daar slegs n klein gedeelte van die metaal buis wat die lens vashou en moet oplyn en as daar 2 of 3 segmente is, vererger dit die beweging van die…

Continue

Added by Donald Daniel Jacobs on February 18, 2012 at 9:28am — 1 Comment

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html