Deon Smit's Blog (5)

NIKON D7100

Goeie naand vriende. Ek weet nie of ek kamera toerusting mag adverteer nie. "Skiet maar as ek nie mag nie" Ek het so 3 maande gelede n NIKON D7100 gewen met n kompetisie. Ek het reeds 3 ander Nikons. Ek het so paar fotos geneem net om te toets, seker minder as 250.... Dis volledig in sy box met alles daarmee saam soos dit gekom het. Dit le net en ek gebruik dit nie. Ek het my prys ingedagte, wat heelwat minder is as n nuwe .Laas was die prys by n vooraanstaande plek op n rand na R15 000 vir…

Continue

Added by Deon Smit on August 17, 2016 at 9:20pm — No Comments

Karoo toer

Vriende, ek het n idee wat nou al lank by my spook. Ek wil graag n lang Karoo toer doen en net foto's neem. Maar ek het gedink ek moet dit nie alleen doen nie. Ek het n leker TDi Kombi en wil hoor of daar miskien belangstelling sal wees om 3 manne (fotograwe wat hou van die Karoo en ry) saam te neem. Ek bly in Aliwal noord en beplan dit soos volg. Aliwal noordoor Colesberg, Hanover, Richmond naVictoria Wes, met n draai op Murraysburg. Daarna na Loxton. Carnavon en Williston. Van daar na…

Continue

Added by Deon Smit on November 13, 2014 at 6:43pm — 5 Comments

Karoo toer

Vriende, ek het n idee wat nou al lank by my spook. Ek wil graag n lang Karoo toer doen en net foto's neem. Maar ek het gedink ek moet dit nie alleen doen nie. Ek het n leker TDi Kombi en wil hoor of daar miskien belangstelling sal wees om 3 manne (fotograwe wat hou van die Karoo en ry) saam te neem. Ek bly in Aliwal noord en beplan dit soos volg. Aliwal noordoor Colesberg, Hanover, Richmond naVictoria Wes, met n draai op Murraysburg. Daarna na Loxton. Carnavon en Williston. Van daar na…

Continue

Added by Deon Smit on November 13, 2014 at 6:43pm — No Comments

FOTO'S GEDRUK OP BEKERS, TEELS, PUZZLES, BORDJIES ENS

Met vergunning van Igno wat my toestemming gegee het, wil ek graag net noem dat ek enige foto of prent ( of tekeninge) op wit koffiebekers, bordjies, puzzles, teels (in rame en sleutelhanger) en te veel om op te noem, druk. Druk ook fotos op 100% katoen (wit) T shirts asook op 100% Polyester (wit) hemde. Daar kan ook op donker kleur hemde gedruk word. Vir mense wat "laslappie" werk doen, fotos of effekte word ook op ongebleikte linne ook gedruk. Ek druk ook sleutelhouers…

Continue

Added by Deon Smit on December 22, 2011 at 1:06pm — No Comments

Gehalte van Foto's

Ek is nou al n redelike tyd deel van die Fotoskool netwerk. Ek wil werklik almal gelukwens met die gehalte van foto's wat geplaas word. My eie opinie is dat die gehalte en die kwaliteit van die foto's by die dag meer uitstekend word. Dis ongelooflik wat die fotograwe met die kamera kan doen. Dankie aan almal op die hoëstandaard, vir my as beginner n inspirasie kan wees.Doen so voort.

DEON SMIT

Added by Deon Smit on March 12, 2011 at 9:21am — No Comments

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html