Piet Roos's Blog (5)

Volmaan

Ontthou vanaand 30 Augustus is 'Sturgeon Moon' of te wel die maan is 50 000 km nader aan die aarde en is 'n absolute skouspel vir fotos

Added by Piet Roos on August 30, 2015 at 10:58am — 1 Comment

Sepia verkleuring

Ek het gelees hoe en dit reggekry,  maar ek het heeltemal vergeet hoe om sepia kleur in 'n foto te sit.  Ek het vandag 'n ou koshuis foto van 50 jaar gelede gekry (swart en wit) en wil dit sepia kleur en raam. Sal iemand asb epos stuur  pietroos@luzit.co.za  Dankie.

Added by Piet Roos on August 7, 2012 at 5:23pm — No Comments

Leica kamera

Ek wil 'n Leica C-Lux kamera koop.  Is dit goeie koop?

Added by Piet Roos on June 28, 2012 at 2:05pm — No Comments

Kerkhowe fotografie

Ek was Saterdagmiddag in Rebeccastraat Kerkhof in Pretoria Wes toe die opsigter my wegjaag - geen fotografie toegelaat nie!

Het julle dit al beleef?  Ek dink hy wou omkoopgeld hê.

Added by Piet Roos on May 7, 2012 at 2:19pm — 5 Comments

Skewe Gebou

Is daar 'n manier om die foto's van geboue wat skuins opwaarts kruip,  reguit en skwêr te kry?

Added by Piet Roos on February 23, 2012 at 11:11am — 2 Comments

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html