Ferdinand van der Merwe's Blog (7)

Gehalte van fotos

Kan nie help om nou kommentaar te gee op skolers se fotos nie. Die fotos is so goed dat mens nie vir almal eintlik kan se hoe mooi hulle fotos is nie .Dit is n bewys van wat Fotoskool beteken . Skolers leer hier om werklik hoe kwaliteit fotografie te bemeester . Dankie vir die kenners prof Hennie en al die ander julle weet wie hulle is wat so gereeld wenke gee. Dankie Igno ek is so gelukkig hier tussen julle ek kan nie help om my geluk met julle te deel nie

Added by Ferdinand van der Merwe on August 5, 2014 at 8:03am — 2 Comments

Fotoskool

Die fotos wat skolers plaas is so mooi dat mens vir almal wil dankie se dat hulle deelneem , Ek is seker ons sien mekaar se fotos maar kan nie komment gee op alles nie . Wees verseker in die stilte word elke foto ten volle wwaardeer dankie Igno vir jou lekker program

Added by Ferdinand van der Merwe on May 6, 2014 at 5:55am — 2 Comments

Top members

Dankie vir ons top members wat altyd so getrou op hulle pos is met raad aanmoediging en lof op almal se prentjies julle maak dit vir ons lekker om ons fotos op FOTOSKOOL te kom wys

Added by Ferdinand van der Merwe on February 13, 2014 at 2:31pm — 6 Comments

Fotos van die Maan met gewone Toerusting

Ek lees in die VSA veral is n groep amateurfotograwe wat spesialiseer om die maan te fotografeer en met mekaar meeding om te sien wie se poging is die beste. Hulle maak n studie van die maan se beweging maw wanneer is die maan die naaste aan die aarde ,waar die lug die skoonste is wanneer die weer gunstig is en nog klomp ander dinge . Hulle is regtig met die maan gepla en hulle neem die mooiste fotos van die maan kamp uit en is net gesellig so onder di maan

Added by Ferdinand van der Merwe on January 16, 2014 at 12:21pm — No Comments

Dankie

Baie dankie julle vir koms op ons fotos riem onder hart fotografie is wonderlik

Added by Ferdinand van der Merwe on December 11, 2013 at 4:18am — 5 Comments

Skolers Deelname

Baie baie dankie julle vir reaksie op my en my maters se fotos vandat ek by FOTOSKOOL is het my fotografie weer nuwe lewe gekry soveel so dat ek my ou kamras weer afgestof het en nuwes gaan bekyk het. Die digitale moderne tegnologie is wonderlik ( stunning )

Added by Ferdinand van der Merwe on December 11, 2013 at 4:04am — 1 Comment

Kommentaar op fotos

Hallo almal      Baie dankie vir julle koms op my fotos ek leer elke keer. Ek en my kamera probeer ook mekaar verstaan maar hulle wil nie altyd na my luister nie. Vertel my aub wat julle kameras oor settings te se het

Groete Ferdi

Added by Ferdinand van der Merwe on November 6, 2013 at 9:18am — 3 Comments

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html