Anita du Toit's Blog (3)

Byeenkoms van Fotoskolers

Die Kaapse Fotoskolers het besluit ons gaan Sondag 9 Maart om 9.00 vm by Butterflyworld in Klapmuts byeenkom om mekaar te ontmoet, en gesellig te verkeer rondom fotografie. Enigeen wat belangstel is baie welkom al kuier jy hier van 'n ander provinsie. Daar is 'n restourant wat baie lekker etes bedien, so dit beloof om 'n heerlike kuierdag te wees.Ons gaan baie slimmer huiswaarts keer met al die kennis wat ons gaan opdoen van die wat weet hoe!!

Sien julle daar!

Added by Anita du Toit on February 19, 2014 at 10:43am — 11 Comments

DOF and OOF

DOF: Depth Of Field;  is a measure of how much of a scene (from the front to the back of the image) will be in focus. 

OOF: Out Of Focus; photography term refers to the way a lens blurs an image. Generally it is considered good practice, especially to have the main subject in focus and the background blurred.

Added by Anita du Toit on October 26, 2013 at 4:55pm — 3 Comments

Fotoskolers

Ek loop nou al lank met die gedagte om Fotoskool bietjie interessanter te maak vir ons, en dit is om een temafoto per dag... vir een week.. te plaas saam met jou ander twee foto's. Ons kan 4 voorstelle gee, se maar 'n maand vooruit vir plasing, of Igno kan besluit wat die week se tema gaan wees bv. kleure, berge, kos, blomme, mense wat werk, abstrak, deure ag daar is so baie. Daardeur kom ons in aanraking met landskappe, makro, en al die genre's wat ons bv nie sal aan dink om af te neem nie.…

Continue

Added by Anita du Toit on July 20, 2013 at 1:42pm — 24 Comments

Monthly Archives

2014

2013

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html