Engela Johanna Magrietha Britz ('s Blog (3)

Uncle

Die snaakste van die lewe is dat ons onvoorwaardelik wéét dat áls wat "is", sy eie bestaansiklus het.

Die érgste is dat ons nie ons kennis as féit wil aanvaar nie.

Twee jaar gelede het ek dit só, hier by Fotoskool, "belei" dat Uncle se aardse paadjie sy lááste kronkelpad ingegaan het.

Maar hou mens tred met 'n ánder se wíl om te lewe?

Twee jaar nadat ek uit Warmbad is, 'n jaar en nege maande nadat ons…

Continue

Added by Engela Johanna Magrietha Britz ( on November 11, 2018 at 2:57pm — 2 Comments

Dankie Deon dat ek jou foto mag gebruik het in my blog

Ons Fotoskolers het op een of ander wyse altyd 'n invloed op mekaar en veral, 'n positiewe invloed.

Onlangs het ek 'n blog geskryf oor die siel van 'n kunstenaar en daarin het ek verwys na aasvoëls. Deon het in 'n kort tydjie uistekende fotos geplaas van die Monnik-aasvoël asook die Swart Aasvoël. Hy het toe toestemming gegee dat ek dit mag gebruik.

Ek deel die skakel na die blog soos bo in die "Post Title" asook hieronder.

In my hart glo ek dat elke persoon wat die lens…

Continue

Added by Engela Johanna Magrietha Britz ( on December 8, 2014 at 3:30pm — 3 Comments

Ons wereld

Hierdie is nou nie regtig 'n "blog" soos wat ons normaal gebruik nie.

So 'n ruk gelede het ek fotos geneem van die natuur in Lesotho, die dam (die blou, blou fotos van die berge.......)

Vanoggend ontvang ek die volgende foto, vanuit die berg wat uitkyk oor die dam en omliggende gebied en al wat ek kan noem is dat ek vandag daar geen "eish" wil gebruik in enige…

Continue

Added by Engela Johanna Magrietha Britz ( on August 8, 2014 at 7:40am — 7 Comments

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html