Renette van der Merwe's Blog (7)

Ek wil net graag weet of daar nog mense is wat sukkel om fotos oop te maak van gister af sukkel ek die fotos maak net halfpad oop . Laat weet asb

Ek wil net graag weet of daar nog mense is wat sukkel om fotos oop te maak van gister af sukkel ek die fotos maak net halfpad oop . Laat weet asb

Continue

Added by Renette van der Merwe on October 20, 2015 at 8:52am — 3 Comments

Ontmoeting

Hallo almal Vir die wat  almal in Jeffreybaai se omgewing woon ek gaan vir so 2 weke Jeffrey's toe en sal julle graag wil ontmoet. Ek weet ek is nie baie op Fotoskool nie,maar sal julle nogtans wil ontmoet .Inbox my asb voor die 24 ste Feb

Baie dankie

Added by Renette van der Merwe on February 16, 2015 at 10:45am — No Comments

Net om jul dag te maak

“A group of artists are invited for dinner by a famous chef.

In greeting the photographer, the chef comments:

I love your photos, they’re wonderful, you must have a very expensive camera.The photographer doesn’t reply and walks into the dining room.

After dinner the photographer approaches the chef and says:

Dinner was sensational, very exquisite flavors, a true work of art,

you must have a very sophisticated stove.”

Ek…

Continue

Added by Renette van der Merwe on July 31, 2014 at 2:17pm — 1 Comment

Photo Editor

Ek en 'n paar FS sal graag wil weet hoe werk die Photo Editor van FS. Ons het dit probeer gebruik maar kan ongelukkig niks uitmaak wat om te doen nie.

Added by Renette van der Merwe on May 25, 2014 at 7:26pm — No Comments

Wen Foto vir April

Ek wil net graag my geluk met almal deel .Ek is weereens 'n maand wenner vir April 2014 vir die tydskrif S.A. Graan. Met prysgeld van R1000.00

Added by Renette van der Merwe on April 15, 2014 at 10:19am — No Comments

Fotokompetisie "Country Life" Magazine

Hiermee wil ek graag vir al die  FS vertel dat ek baie opgewonde is, ek het so pas gehoor ek het   2de prys in die foto kompetisie gewen het. Ek het R1500.00 in prys geld gewen. So koop die "Country Life " tydskrif wat vroeg in 15 de Desember verskyn.

Added by Renette van der Merwe on November 19, 2013 at 6:24pm — 17 Comments

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html