Deon's Blog (4)

Hennie en Josef se boek

More fotoskool vriende,

Ek het so n week terug Hennie en Josef se boek in CD formaat aan gekoop. Ek is nou so halfpad met hom en ek moet se dis insigewend en die detail en formaat van elke hoofstuk is puik.

Of jy nou n beginner of Pro is ek dink jy sal baat vind hierby. Nog n ding waarvan ek hou is die feit dat dit nie n boek is wat jy net een maal sal lees en dan weg sal sit nie, nee jy kan hom altyd beiderhand hou vir na slaan werk.

Omdat alle…

Continue

Added by Deon on May 22, 2015 at 8:02am — No Comments

Einde Van Die Jaar

Nou ja vriende dis die einde van die jaar en nou tyd om te gaan rus. Ek maak vandag klaar by die werk vir die jaar en Sondag oggend ry ek en my vrou Ceres en Sederberge toe.

Dankie vir al die mooi foros wat ek kon besigtig het die afgelope paar weke. En dankie vir al die kommentaar en krits op al my fotos. Ek moet erken ek het n paar goed geleer.

Ek wil elke fooskool vriend n baie geseende Christusfees toewens en sommer n baie voorspoedige nuwe jaar. Vir elkeen…

Continue

Added by Deon on December 12, 2014 at 8:30am — 4 Comments

FotoSkool

Hi Vriende,



Ek is nou so twee weke deel van die Fotoskool vriende kring en moet se ek geniet dit. Ek het nou al so baie goeie en mooi fotos gesien en dis goed om te sien soveel mense geniet fotografie. My probleem is as ek op elke foto moet kommentaar lewer gaan ek nooit gewerk kry nie.



Die lekkerste is om so veel foto oor die hele land te sien, ek het nou al fotos van plekke gesien waar ek nog nooit was nie.



Ek voel al sommer klaar lekker tuis.



Baie… Continue

Added by Deon on October 24, 2014 at 10:14am — 6 Comments

Nuwe ling

Hello al die Fotoskool friend,



Soos julle agterkom is ek nog maar nuut hier op die site en probeer ek nog my pad hier vind. Dankie dat ek saam met julle kan leer en fotos kyk. Ek is mal oor Fotografie as ook alle aspekte daarvan, maar die grootste daarvan is natuur forografie omdat ek lief is vir die natuur en sy skoonheid. Dis vir my lekker om met God se skepping te spog.



Ek is baie lief daar voor om voels, vernaam roofvoels af te neem, so julle sal baie daarvan sien,en… Continue

Added by Deon on October 14, 2014 at 4:48pm — 9 Comments

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html