Pieter Steyn's Blog (4)

lemse te koop

Goeie dag

Weet van iemand wat canon 18-55 kit lens en sigma 70-300mm makro lense vir verkoop. Indien belangstel laat weer my en ek sal julle bymekaar uitbring.

Groetnis

Added by Pieter Steyn on January 10, 2015 at 6:48pm — 1 Comment

Dink aan Piet in die tyd

Net so vinnige boodskap om mee te deel dat Piet se skoonseun gisteraand by, Piet se woning, oorlede is as gevolg van hartaanval. Die skoonseun het die 20ste van Dubai af gekom sy jaarlikse vakansie.

Piet ons dink aan julle in die tyd - altyd in ons geedagtis - sterkte daar mater. Dra simaptie oor aan dogter vrou en gesin.

Added by Pieter Steyn on June 22, 2014 at 12:09pm — 18 Comments

Verwydering van "Purple Fringing" op foto's

Goeie more

Na aanleiding van 'n gesukkel om die pers streep bokant 'n foto uit te haal het ek die wyse raad ontang wat ek graag met julle deel. Die oorsaak daarvan en hoe om dit te verwyder kan gevind word by http://www.shutterstock.com.

Continue

Added by Pieter Steyn on October 20, 2013 at 8:25am — 8 Comments

Wat beteken fotoskool vir my

Ek sit so en dink wat beteken fotoskool vir my? Wat is dit wat my so aan die gang hou hier? hoekom is dit die eerste en laaste plek wat ek besoek as ek voor my rekenaar gaan sit?

Die oplaai van foto's die kommentaar en die raad wat ontvang word om die foto's te verbeter, ja dit is in die eerste plek hoekom fotoskool daar is. Ek is seker daar is ander webwerwe wat dieselfde aanbied, so daar moet iets anders wees, wat my terugbring na fotoskool toe.

Die MENSE dit is wat fotoskool…

Continue

Added by Pieter Steyn on August 25, 2013 at 10:10am — 11 Comments

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html