Hierdie kursus verlede week het baie goed afgeloop. Die see van blomme was 'n fees, die weer het lekker saamgespeel en die kursusgangers het ywerig geleer. Net een groot plesier! Hieronder volg 'n paar foto's vandaar.
Comment by Josef Steyn on October 10, 2011 at 6:42pm
Hennie, ek moet jou darem via Fotoskool hartlik bedank vir 'n baie goeie kursus. Jy het dit uitmuntend aangebied en ons was bevoorreg om te kon deel in baie jare se ondervinding. Ons het almal baie geleer en ek sien reeds uit na volgende jaar se Namakwalandkursus.
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool