Hiermee wil ek graag vir al die  FS vertel dat ek baie opgewonde is, ek het so pas gehoor ek het   2de prys in die foto kompetisie gewen het. Ek het R1500.00 in prys geld gewen. So koop die "Country Life " tydskrif wat vroeg in 15 de Desember verskyn.

Views: 154

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Vida van Schalkwyk on December 17, 2013 at 6:18pm

geluk renette, jou foto in Country Life gesien - dis pragtig!!

Comment by Ronnie Bresser on November 25, 2013 at 12:12pm

Baie geluk Renette dis regtig baie mooi goed gedoen.

Comment by Christa Snyman on November 21, 2013 at 9:22pm

Baie geluk, Renette - dit is 'n prag-foto!

Comment by Suzette Laten on November 21, 2013 at 10:31am

Baie Geluk, Renette!!!!  Jy kan trots wees!!!! Jou foto is stunning!!!   Die kleur en die perspektief is soooo goed!!

Comment by Anita du Toit on November 20, 2013 at 11:15pm

STUNNING Renette, baie geluk!!!

Comment by Gerrie Lambrechts on November 20, 2013 at 10:14pm

Kan jy nou glo, dat drade die ding doen.  Pragtig Renette, baie mooi kleur, diepte en kontras in jou foto. Jy verdien hierdie prys, ons FSkolers is trots op jou!!!!

Comment by Dine Potgieter on November 20, 2013 at 10:05pm

Pragtig - baie geluk!

Comment by Pierre Hardinge on November 20, 2013 at 5:03pm

Dis n pragtige foto... Veels geluk Renette...Kan ek jou my rekening nommer gee....

Comment by Marenschia Goosen on November 20, 2013 at 2:43pm

Veels geluk Renette. Dis n pragtige foto, jy kan trots wees

Comment by Magda Huisamen on November 20, 2013 at 2:24pm

Baie geluk, hoor!! Stunning foto! Bly jy deel dit met ons!

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html