Nuwe Uitsluitlik vir Vrystaters Kunste Kompetisie.  Die doel is om mense bewus te maak van die hope talent in ons Provinsie, so ons vra dat almal wat 'n mooi foto kan neem, kuns maak of bietjie kan tokkel op hul rekenaar asb sal deelneem.  Daar is geen ouderdoms beperking nie - inteendeel hoe jonger hoe beter.

Inskrywings is gratis en jy kan soveel "kunswerke" inskryf as wat jy wil.  Inskrywing is uitsluitlik via instagram of epos.  Geselekteerde werke sal op ons Facebook Page verskyn en die "foto" met die meeste likes staan 'n kans om 'n lekker kontant prys te wen.


Volg ons gerus op facebook:
www.facebook.com/Freestatearts


Hoop om baie Fotoskolers te sien deelneem.

Views: 37

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html