Gelukkige Moedersdag aan alle FS  se ma's   Aan alle Moeders op Moedersdag. Dankie vir julle liefde so sag Dankie vir al die bederfies En al die oulike geskenkings   ‘n Moeder is een in ‘n mil…

Gelukkige Moedersdag aan alle FS  se ma's

 

Aan alle Moeders op Moedersdag.

Dankie vir julle liefde so sag

Dankie vir al die bederfies

En al die oulike geskenkings

 

‘n Moeder is een in ‘n miljoen

Wat sal ons sonder julle doen

Alles doen julle vlugtig

En so onselfsugtig

 

Dankie aan alle moeders daar buite

Van die noorde tot die Suide

Aan alle Moeders oud en jonk

Julle liefde slaan ons dronk.

 

Views: 191

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on May 11, 2014 at 6:35pm

Pragtig en baie dankie Renette ook vir jou vriendskap so oor die lug deur FotoSkool.

Comment by Piet Nel on May 11, 2014 at 2:56pm

WD Renette uitstekend gedoen met baie waar woorde n mooi moedersdag vir jou ook, laat jou sterretjie skyn elke dag vir jou gesin

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html