Hallo almal...eks opsoek na n zoom lens bv 75-300 vir Canon....of n sigma. het iemand een om te verkoop of beveel jul aan dat ek die duurder Canon een moet kry..hier in Vrystaat is lense skaars hul m…

Hallo almal...eks opsoek na n zoom lens bv 75-300 vir Canon....of n sigma. het iemand een om te verkoop of beveel jul aan dat ek die duurder Canon een moet kry..hier in Vrystaat is lense skaars hul moet bestel..

Views: 85

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Antheny Esterhuizen on January 13, 2015 at 4:59pm

Ek het 'n 100-400mm sou jy belangstel. Kontak my gerus 083 704 0337

Comment by Piet Nel on January 9, 2015 at 7:09pm

Karen ek ken nie die sigma nie maar jy kan bly wees jy het nie canon 75-300 gekoop nie vir my is dit n baie swak lens en jy dra net gewig rond met hom 

Comment by Dine Potgieter on January 8, 2015 at 9:47pm

Fantasties! Ek verstaan daai lens kan ook skaflike close-ups neem, al is dit 'n telefoto-lens. Jy gaan jou gate uit geniet!

Comment by Karen Kemp on January 7, 2015 at 9:04pm

Dankie Dine...ek waardeer....het toe vandag Sigma 75-300 gekoop...nog nie ordentlik getoets nie maar my kennis van lense is maar beperk..

Comment by Dine Potgieter on January 7, 2015 at 5:29pm

Ns - ek het ongelukkig pas van my 70 - 300 non-L ontslae geraak. Dit was 'n lekker lens, mits jy onthou om die IS af te skakel op 'n driepoot...

Comment by Dine Potgieter on January 7, 2015 at 5:22pm

Canon het 'n paar moontlikhede in hierdie "range" 

Die duurste is 'n 70 - 300mm L-lens - amper R17 000, maar gebou soos 'n tenk.

Die tweede 'n 70 - 300mm non-L heelwat goedkoper as bg, maar plastiek. Die optika is egter baie goed. Net onder R7000.

Die twee 75 - 300mm lense (een met 'n ultrasoniese motor en een daarsonder) is die goedkoopste (so R1500 en R3800). Hulle is opties egter baie swakker (sommiges beweer hierdie twee is opties Canon se heel swakste lense, en dat jy net so goed, indien nie beter af is met 'n derdeparty lens nie).

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html