Ek wil graag die boek wat Josef en Hennie geskryf het aanbeveel vir elke fotoskoler...baie van Hennie se kommentare maak nou meer sin en van groentjie tot ou fotograaf kan baatvind...dis n lywige boek wat meeste onderwerpe aanraak...en goed genoeg verduidelik dat selfs hierdie "blond" kan verstaan!
Baie dankie...ek lees nog alpad en en geniet dit baie! Ek's nou meer agter die kamera ...
Karen Kemp
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool