Ek wil net graag weet of daar nog mense is wat sukkel om fotos oop te maak van gister af sukkel ek die fotos maak net halfpad oop . Laat weet asb

Ek wil net graag weet of daar nog mense is wat sukkel om fotos oop te maak van gister af sukkel ek die fotos maak net halfpad oop . Laat weet asb

Views: 103

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Pieter Steyn on October 26, 2015 at 7:09am

Gebeur hier ook maar darem nie so gereeld nie

Comment by Renette van der Merwe on October 22, 2015 at 5:06pm

Baie dankie Willie ja ek ondervind dieselfde probleem dit is eintlik frusterend

Comment by Willie Schoombee on October 21, 2015 at 2:34pm

Renette ek deel jou frustrasie, want ek sukkel ook maar baie, dink die internet speel ook ñ groot rol in die verband. Wat ek ook ondervind is dat ek nog besig is omkommentaar te lewer dan kom boodskap op " Webpage not available " Sterkte on gaan maar net aan!

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html