My foto:  Klop-Klop geplaas op 27 Oktober 2015. Na aanleiding van Albertyn se nota dat Sofia seker naby die see is vanweë die roes op die deurknop, plaas ek vir julle 'n kaart van Bulgaria. Sommer n…

My foto:  Klop-Klop geplaas op 27 Oktober 2015.

Na aanleiding van Albertyn se nota dat Sofia seker naby die see is vanweë die roes op die deurknop, plaas ek vir julle 'n kaart van Bulgaria.

Sommer net vir interessandheid omdat ek tans heelwat foto's plaas wat ek in Sofia geneem het.

Groete,  Tina 

Views: 97

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Doretha Kock on October 30, 2015 at 7:52am

Dankie vir die plasing, Tina. Dit is baie interessant.

Comment by JJ on October 29, 2015 at 3:31pm

Ons was in die vroë 90's daar met 'n toer.  Dankie vir die foto's, dit bring lekker herinneringe terug!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html